Perseel met 25,70 Ha waterinlysting Water kwota 234898 kubieke meter. 5 Toring spilpunt met oorhang op 17 ha en 2 Toring spilpunt met oorhang op 4 ha. Lusern onder spilpunte 4 ha word nou oor gevestig 4 ha 1 jaar oud 8 ha 2 jaar oud 5 ha 4 jaar oud. 10 X 7 jaar oud Chocto pecan neut bome 30 X 7 jaar oud Witchita pecan neut bome 4 Jaar oud 800 X Cho...
Groot Familie woning te huur.
Die huis is groot met 4 slaapkamers met sitkamer, eetkamer en 3 badkamers. Die huis het ook 'n groot erf met pallasade heing voor en 'n 'n ekstra groot dubbel motorhuis asook 'n stoorkamer met rakke. Hierdie huis is slegs in huurmark wat beteken dat die huis vir langtermyn verhuring beskikbaar is. Die huis is regdeur
Word deel van ons vriendelike groep inwoners in die nuwe aftreelandgoed teen die pragtige Bronberg koppie en natuurpark.Hierdie perfekte eenheid bestaan uit 'n oop plan sit/eetkamer, aparte kombuis met granietblaaie en plek vir wasmasjien, 2 sonnige slaapkamers met ingeboude kaste, 1 badkamer met rolstoel vriendelike stort, balkon en 1
Wildplaas 316 ha.wildwerend en ge-elektrifiseer.
37 ha.Teelkamp wildwerend met Rooibokke, Swartram,Nyalas en Split blouwildebees koei dragtig vanaf goue bul.
Groot nuwe 5 slaapkamer huis met 5 vol badkamers.1 Boshuis en 2 Werkers huise. Twee toegeruste boorgate. Sementdam en 3 suipings. Groot 200 vk.m stoor met koelkamer en slag geriewe. Trekker
2500 ha plaas in Hopetown distrik te koop met 11 kampe, 15 veesuipings, 2.4 m wildsdraad met jakkalsproef omhein. 1 landekamp met vloed tipe lande. 2 ha besproeiing vanuit die boorgat. 7 Sementdamme en 2 sinkdamme, 8 Boorgate waarvan 1 toegerus is met 'n dompelpomp met eksom krag ( 4000 liter per uur) 1 Baksteenhuis met 4 slaapkamers, 2 badkamers
RUSTIGE LANDELIKE LEEFSTYL!!
Goed versorgde, ruim en sonnige 2 slk vrystaande huis op `n boomryke landbouhoewe in Tiegerpoort beskikbaar.
Die akkommodasie sluit onder andere in:
Onderdak kuierstoep, ondervloer verhitting in die leefkamer, volledeige badkamer asook `n gaste toilet, ruim aparte waskamer, `n toesluit stoorkamer/werkswinkel/studio
Sonnige eenheid met 'n heerlike stoep te koop in Bergprag. Reeds ingerig vir 'n rolstoel met die nodige badkamergeriewe en opritte vir toegang. Volvloer wolmatte en splinternuwe kaste. Pragtige kombuis met konneksies vir u wasmasjien en skottelgoedwasser. Die 3de slaapkamer is ingerig vir 'n versorger met 'n buitedeur, badkamer en kombuis
Waarom wag! Skakel my vandag!Hierdie woonstel is lieflik gelee en kyk uit oor pragtige tuine. Die eiendom front noord dus warm en sonnig in die winter. Daar is 'n balkon waarop u 'n heerlik glasie wyn kan geniet.Die eiendom bestaan uit:1 Oopplan sitkamer/kombuisBalkon1 Ruim slaapkamer met ingeboude kaste1 Ruim badkamer met rolstoel vriendelike
Hierdie Plasie bied rustigheid vir die voornemende huurder wat in die natuur ontlading soek na 'n dag se harde werk . Sentraal tussen Rustenburg en Brits, alle besighede en geriewe binne die minimun tyd bereikbaar. Mooi bosveld , Groot Bome en 'n heerlike Bosveld atmosfeer. Toeruste Boorgat , Eriksen Dam Goeie ruim 3 slaapkamer woonhuis met 3 ensui...
Die woonstel is ideaal vir 'n enkellopende persoon. Oop plan leef area en kombuis met 'n 2 plaat stoof en oond. Groot slaapkamer met ingeboude kaste, en 'n badkamer wat ook ingerig is vir 'n wasmasjien. Ongelukkig word geen honde toe gelaat nie. Die woonstel word verhuur met 1 toesluit motorhuis. Water en Krag is ingesluit slegs vir 'n enkel