SEEFF EIENDOMME IN ORANIA BIED AAN:LUUKSE 3 SLAAPKAMERHUIS, 2 BADKAMERS, GROOT EN MODERNE KOMBUIS, OPWASAREA, REUSE BRAAIKAMER MET EIE SITKAMER, FORMELE SITKAMER, STUDEERKAMER MET INGEBOUDE LESSENAAR EN KASTE, DUBBEL GARAGE, WATERVERKOELINGSTELSEL, PRAGTIGE TUIN EN UITSIG.ONDERHEWIG AAN VERBLYFRE EN ALLE RE�LS VAN ORANIA.HIERDIE IS 'N
Laingsburg
Plaas van 164.75ha ongeveer 50km vanaf Laingsburg.
ongeveer 16 ha onder besproeiing waarvan ongeveer 3.5 ha onder lusern is. 1 ha appelkose. Res is veld en berg.
Water: 3 Boorgate waarvan 2 toegerus is.
Deel Bergwater: Deel bergwater asook boorgate loop in sinkdam. Spuit onder eie druk vanuit dam.
Geboue: Woonhuis met 4 slaapkamers, 1.5 ...
2194 19ha plot te kromdraai, Thabazimbi distrik te koop.
Eskom 3 fase krag. Nuwe heinings van 1.8m. Het R700 000 gekos.
1 Boorgat met baie sterk water wat toegerus is met 'n dompelpomp.
5 ha onder besproeiing. Opgaardam en watertenk vir huis.
5 Slaapkamer huis, 2 badkamers, sitkamer, eetkamer en kombuis.
Buite geboue, stoorkamers, hoenderslagpale
Kom geniet die rustigheid van die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord in Montana-TuineDie huis is kompleet met 3 groot slaapkamers, 2 badkamers, dubbel garage en dubbel afdak. Die tuin is ideaal vir die tuinliefhebber en is baie privaat gelee in die oord in 'n doodloopstraat.Fasiliteite:24 uur
Kom kyk gerus na die massiewe en veilige eiendom te huur in Montana. Die enorme huis is kompleet met 'n groot kombuis, waskamer, spens, 3 leefareas, studeerkamer, 4 slaapkamers, 2 badkamers en dubbel garage asook 'n bediende kamer. Die tuin is 'n lushof en daar is genoeg spasie vir 'n lekker groot familie.Kontak my gerus om die eiendom te besigtig
Hierdie oulike 1 Slaapkamer woonstel is gelee op die 1ste vloer. Daar is hysbakke in die gebou. Die woonstel bestaan uit oop plan sitkamer, kombuis, aparte slaapkamer met ingeboude kaste, groot badkamer met inloop stort en 'n balkon. Die woonstel het sy eie motor afdak.Brongberg Aftreelandgoed bied die volgende:24 uur sorgsentrumGemeenskaplike
8.5 Ha hoewe met pragtige gesinswoning met hokke vir 100 varke asook pragtige weiding. Die hoewe bied die volgende:Gesinswoning:- 4 Ruim slaapkamers -2 badkamers- kombuis met aparte opwas en ook spens of waskamer- Eetkamer en sitkamer- LeefareaLandbou gedeelte:- 3-fase eskom krag-3 Boorgate (slegs een toegerus)- Varkhokke vir 100 varke)Kontak my
Bekostigbare huis in Kleingeluk. 'n Netjiese drie slaapkamerhuis met badkamer, sitkamer en kombuis. Die huis het bietjie aandag en opknapping nodig om by jou smaak en styl te pas. Ideaal vir eerstemaal-kopers of as belegging met goeie huurinkomste in 'n area waar huurhuise uiters skaars is. Maak vandag nog 'n afspraak met Marli of Kobus om die
1676 - 342 ha Plaas net buite Bela Bela, 2 ure se ry vanaf Pretoria.
4 slaapkamerhuis met 2 badkamers, sit en eetkamer.
Groot stoep met 'n uitsig oor die suiping.
Stoor en stoorkamer.
Wildwering en beeswering binne by kampe.
2 gronddamme.
2 boorgate waar 1 toegerus is met 'n sonpomp.
Gedeeltes van die plaas is plat met berg en kloof.
Vlei