Hier is die oplossing vir vele probleme!!!Daar is slegs 10 voltitel meenthuise in die kompleks. Dit is privaat, dit is veilig en baie belangrik - dit is troeteldiervriendelik! Daar is 2 ingange wat die verkeersvloei baie vergemaklik. Die oopplan meenthuis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 1 toesluitmotorhuis, 2 oopparkeerruimtes, kombuis met
Besondere ruim woning op 2035 m2 erf in top area. Geriewe soos tween geysers met sonkrag panele en 'n sterk boorgat. Tuin beligting word automaties ge-aktiveer as die son sak. 4 Slaapkamers met 2 badkamers en aparte woonstel. Afstand beheer toegangs hek en motorhuis deure.
Very spacious home on 2035 m2 stand. 4 Bedrooms, 2 bathrooms, with solar
2 Slaapkamer meenthuis, 1 badkamer, kombuis,oop plan eet/woon vertrek met privaat tuin en toesluit motorhuis.Gelee binne 600 m van Puk (wes) ingang.Veilige sekuriteits kompleksSkakel vandag nog vir besigtigingNexor Eiendomsagentskap sal U help om die regte eiendom te bekom vir elke klient. Nexor eiendom spesialiseer in top gehalte eiendomme asook
Die plaas bestaan uit 858 ha grond en is opgedeel in 15 Weidingskampe en die kampe is van water voorsien.
Die drade is in n goeie toestand. 30 Ha aangeplante smutsvingergras. 11 Lande kampe met rooigrond
Die tipe lande wat voorkom is sand-leem. Daar is ook 3 boorgate waarvan 2 toegerus is met windpompe en 1 dompelpomp.
Geen ingelyste besproeiing ko...
Hierdie woning bestaan uit 'n oopplan sit/eetkamer, oopplan kombuis met baie ekstra kaste en spasie vir wasmasjien en skottelgoedwasser, die 3 slaapkamers is almal geteel met ingeboude kaste, 2 badkamers, 1 met stort en 1 met 'n bad, enkel motorhuis, patio met dakkie en omheinde tuintjie.Bronberg is baie sentraal tussen groot winkelsentrums en
Hierdie pragtige eenheid soek dringend 'n nuwe eienaar. Die eenheid bestaan uit 'n oop plan sit/eetkamer, kombuis met ekstra kaste, 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 'n klein omheinde tuintjie voor met 'n patio en die agterplaas is het ook gras.Daar is 'n enkel motorhuis en 'n oop parkering voor die motorhuis.Bronberg Aftreelandgoed bied 24
Baie ruim leefareas met die kuierkombuis deel daarvan. Die groot instap spens asook die opwasgedeelte is 'n pluspunt . Die kamers is heerlik groot en die badkamers het interessante afwerking. Die deure gee 'n eie karakter aan die huis.Die kuierstoep nooi jou om deel te word van die natuur en word daar saans heerlik om die knetterende vuur gekuier
Naboomspruit ook bekend as Mookgophong in die Waterberge, Limpopo provinsie. Bosveld en rustigheid is sinoniem met mekaar. 1 en half uur se ry van Pretoria
Trek net in. Hierdie 3 slaapkamer,2 badkamer woning is die ideale gesinshuis.
Die area is veilig en naby aan skole,kerke,golfbaan en winkels. Die stoep is toegebou wat dit de ideale kuier en
MH 208 Avondsrus sekuriteits oord
Rooiberg sekuriteitsoord is gelee in die groter Rooiberg Bavaria gebied.
Mabula Lodge en Zebula Gholf estate is ook in hierdie Bavaria gebied.
Baie veilige gebied met wildsplase wat Rooiberg omring.
Is jy moeg vir die stad en smag na rus en vrede?
Kom kyk na hierdie pragtige wooneenheid in Rooiberg
Minder as 3 ure ...
Die plaas is gelee tussen Rooibokkraal en Cumberland.
4 Slaapkamer netjiese plaaswoning met oopplan kombuis, eet en sitkamer, met lapa en onthaalarea langs die huis.
Tweede 2 slaapkamerhuis ook met oopplan kombuis, eet en sitkamer.
Jagkamp met 3 x 2 slaapkamer chalets, almal en suite badkamers. Groot lapa met kombuis, kroeg en eetkamer vir jagters