Ontsnap na hierdie heerlik koel, sterk en stewige huis, perfek geleƫ naby 'n besigheidsentrum. Geniet die gevestigde skaduryke tuin met sy pragtige groot bome wat 'n gesellige atmosfeer skep.
Hierdie ruim woning beskik oor 4 slaapkamers en 1 badkamer.
Daar is ook 'n motorhuis, afdak, buitegebou en 'n stoep waar jy kan ontspan.
Kontak my vandag nog
Baie groot luukse lodge - slaap 30 mense.
Lodge bestaan uit 5 Slaapkamers, almal en-suite badkamers.
Baie groot oop sit-, eet- en tv kamer.
Kombuis nuut oorgedoen.
Volledig gemeubileerd met modern meubels en toerusting.
Groot lapa met ingeboude braai en ruim ontspanningsarea.
Baie mooi gevestigde tuin met 'n uitsig oor die Kransberge
Kom kyk gerus na die pragtige 2 slk huis in Sinoville vir die stil en rustige familie wat veilig wil wees met genoeg spasie om nie ingeperk te voel nie. Die huis is kompleet mete 'n enorme oopplan sit / eetkamer en kombuis. Dit word aangevul met 2 groot slaapkamers en 2x badkamers, 'n lieflike agtertuin en genoeg afdakke vir motors.
Hierdie eenheid is ideaal vir die tuin liefhebber met 'n groot privaat area voor die huis om asem te skep. Die eenheid is kompleet met 2 slaapkamers, 1 badkamer, oopplan sitkamer / kombuis, enkel afdak, stoepie met louvre dak.Fasiiliteite sluit in:Kliniek / SiekeboegEetsaalHaarsalonBiblioteekAktiwiteite soos kerkdienste, rolbal, markdae, ens24 uur
Skakel my gerus om die baie gewilde woonstel in Bougainvilla Aftreeoord te besigtig.Die woonstel is kompleet met 1 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan kombuis / sitkamer en 'n balkon.Hysbakke is in werkende toestand al is Eskom nie!Fasiliteite op die oord sluit in:24 uur SekuruiteitHaarsalonSkoonheidsalonEet
Die pragtige en veilige 2 slk, 2 badkamer woonstel is gelee aan die voorkant van die hoofhuis in Sinoville.Ideaal vir 'n jong paartjie of ouer persone met klein troeteldiere of geen diere.Die huis is kompleet met 2 sk, 2 badk, Baie ruin oopplan sit/eet/kombuis, afdak, privaat tuin met louvre dak, water ingesluit, pre paid krag, aircon, ens
Hierdie woonstel is gelee in die Versorgings Afdeling van Zambezi Aftree Oord.
Die woonstel bestaan uit n oopplan kombuis en woon area, een slaapkamer met n badkamer, stoep wat uitloop op n grasperk. Hierdie is ook n rystoel vriendelike eenheid.
Die maandelikse heffing sluit in 15 etes per maand, skoonmaak dienste eenmaal per week asook die was
Nuut geboude woonstel reg vir intrek. Die woonstel bestaan uit volgende. Baie groot slaapkamer met badkamer. Groot leefarea wat 'n kombuis gedeelte in het.Agter deur wat uitgaan op braai area wat gedeel sal word met ander woonstel. Veiligheids hekke is in plek.Geen water vullis en riool rekening nie, huurder koop net sy eie krag. Woonstel is
THE HILLTON LODGE
Dit is gelee op die Gooderson Kloppenheim Estate
Hoofhuis het 4 slaapkamers met ensuite badkamers
Twee is bo en twee ondeer
Onderste twee kamers het elk eie gas kaggel en buite braai
Boonste 2 slaapkamers gaan uit op gemeenskaplike patio
Oopplan sit/eet kombuis.
Kaggel in sitkamer
Toegeboude stoep met ingeboude braai
Verhitte