Baie gerieflike meenthuis. Goeie prys. Goed gelee in veilige area. Drie slaapkamers, 2 badkamers. Lekker braai area. Regtig 'n aanwins.
Very nice townhouse at a good price in a safe area. Three bedrooms, two bathrooms and a braai area. Real bargain.
MH-219 Aftree huis in Rooiberg Limpopo
Moeg vir die lewe in die stad, kom tree af in die pragtige bosveld dorpie in Rooiberg Limpopo
Veiligheids eenheid, 2 slaapkamers en 2 badkamers.
Die eiendom is aangensend 'n wildsplaas en die dorpie is in die Groter Mabula bavaria
PRAGTIGE KAMERS met MODERNE BADKAMERS tenvolle toegerus LOOPAFSTAND van SOLTECH UNIVERSITEIT. onderdak parkering - lieflike toegeruste kombuis en waskamer - eetkamer, swembad. INGESLUIT: skoonmaakdiens, water en ligte asook WIFI.ONMIDDELIK BESKIKBAAR.Skakel my vir meer INLIGTING ASB.
Lieflike groot ruim familie woning.
Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, dubbel motorhuis, bediende kamer en lapa. Die huis het ook 'n stoep aan agter kant met grasperk en aan die kombuis kant is 'n lapa en kuier area. Die vertrekke is baie ruim en die hoof slaapkamer het 'n inloop aantrek kamer met kaste aan albei kante wat deur loop na die
Frankfort - Plaas met baie potensiaal. Groot: 19,3276 ha.
Die plaas Hoewe Harlech 586, Frankfort, provinsie Vrystaat.
Verbeteringe: Eiendom bestaan uit 4 natuurlike weidingskampe (toegespan met Bonnox), 2 kampe met aangeplante lusern (8 ha) en 'n Granaat boort (2000 bome in totaal).
Sement dam (120 000l). 4 Fonteine. Boorgat (fontein water volledig...
bo 50 jaar welkom.Gewilde Aftree-Oord in Montana, Pretoria1 Slaapkamer woonstel te huurOop-plan kombuis en sitkamerBalkonAparte kamer en badkamer met groot stortSiekeboeg en Paniek knoppie diensEetsaal en HaarsalonSpaar met Koop kragSkakel Quintion gerus om te kom kyk !
Pragtig opgeknapte siersteen woonhuis
Gelee in 'n goeie stil deel van Moorreesburg
Baie netjiese huis met 2 Slaapkamers en 2 Badkamers
Gerieflike kombuis, goed toegerus met baie kaste
Ruim leefvertrekke
Baie ruim geplaveide braaiarea met ingeboude braai
Goeie waarde vir geld
Skakel ons!
Studente woning beskikbaar, Huurders sal streng gekeur word. Ons het nog een kamer beskibaar in 'n studente huis. Elke kamer het sy eie badkamer. Dan is daar 'n gesamentlike sitkamer, kombuis en eetkamer wat gemeubileerd is. Krag en water ekstra. Tuindienste ingesluit by huur.
Skakel my gerum om die skaars 2 slk eenheid te besigtig in die immergewilde Bougainvilla AftreeoordDie eenheid is kompleet met 2 slaapkamers, 1 badkamer, gemaklike kombuis, oopplan sit/ eetkamer, enkel garage, louvredak met privaat tuin.Fasiliteite:Sorgsentrum24 iir sekuriteitHaarsalonSkoonheidsalonKoffiewinkelKioskEetsaal in DiensentrumBiblioteek
Goed opgepaste huis met 2 salap kamers en vol badkamer.
waaiers in sit en eetkamer
Kombuis het genoeg kaste en plek vir ,n skottelgoedwasswer
groot inloopspens
lapa.
drukpomp met tenk
motorhuis met palisades wat kan sluit.
daar is genoeg plek om die eiendom aan te bou