badkamers

241 properties
Searches related to "Badkamers" :

Badkamers

|

Badkamer Modern

|

Moderne Badkamers

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  badkamers
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Die huis is gebou - gemik op die familie aspek, groot oop leef areas, oop ruim kombuis met ekstra pak plek, graniet blaaie sowel as spens en opwas kamer vir jou gehalte!Groot wye trappe na bo, 4 kamers(waarvan 2 Hoof En-suite badkamers het) met 3.5 badkamers, Kantoor met klein kombuisie en verkeie balkonne wat na buite ly, stoep en die huis het

2 Bed Bonnievale House To Rent

Robertson, Western Cape

2 Slaapkamer ruim woning te huur in Bonniepark vanaf end Augustus 2020. Huis se afwerking binne is nogal besonders.Elke kamer het prag soliede ingeboude kasste, asook in die gang. Daar is dus 2 kamers met ingeboude kasste. Hoofkamer het sy badkamer en dan is daar 'n gasste badkamer ook.Die dubbel motorhuis is amper soos 'n ekstra vertrek
Wildsplaas gelee tussen Rooibokkraal en Derdepoort. Gelykplaas met 'n koppie met 'n baie mooi uitsig, en plaas is ook vir BTW geregistreer. Die plaas het +- 5km rivierfront aan Marikorivier. Bome wat voorkom is Hardekool, Blinkblaar, Kameeldoring, Geelhaak, Haak-en-steek, Swarthaak, Sekelbos, Vaalbos en Witgat. Wild wat voorkom sluit in Rooibok, Ko...
Pragtige bergagtige plaas met 'n groot vlakte naby aan Thabazimbi dorp gelee met slegs 3 km grondpad. Uitsonderlike uitsigte oor die bosveld. Daar is 3 sement damme en 6 wildsuipings asook 'n natuurlike pan. 3 Toegeruste boorgate waarvan een 3000 galon per uur, en twee 2000 galon per uur lewer. Koedoes, Rooibokke, Duikers, Steenbokke, Ribbokke en V...
Bougainvilla Aftree-Oordalmal bo 50 jaar welkomOopplan kombuis en sitkamerAparte kamer en ruim badkamer met groot stortVerskillende fasiliteite beskikbaar soos:*Biblioteek*Sitkamer*Eetsaal*Frail care/siekeboeg*Braai areaSkakel my nou om die eenheid te besigtig
4 kantore met groot ontvangs en kombuis plus stoorkamer en badkamer met baie parkering. Die tuin word instand gehou en dit is in 'n klein officepark met twee ander eenhede aan weerskante. Die onderdak parkering is genoegsaam vir 4 voertuie wat binne kan stop.

3 Bed House in Klein Brak River

Klein Brak And Tergniet, Western Cape

Ekslusiewe Mandaat Pragtige huis wat in aanbou is in baie gewilde area. Naby die rivier en word omring deur natuur. 3 slaapkamers en 2 badkamers, met 'n fantastiese buite area, met swembad wat ideaal is vir onthaal.
2186 Pratige plot in die bosveld. 35 km buite Bela Bela 8,5 ha plot met 6 slaapkamers en 3 badkamers. Sitkamer, eetkamer, kombuis met gasstoof en elektriese stoof. Dakwaaiers, teelvloere. Aparte opwas area. Boorgat met watersertifikaat, swembad Wildwering, hoenderhokke vir 250 hoenders.

4 Bed House in De Aar

Karoo, Northern Cape

Netjiese vier slaapkamer huis waar 3 van die vierkamers ingeboude kaste het. Die hoofslaapkamer het n en suite badkamer. Ruim leef area, kombuis sowel as studeerkamer met buite deur. Buite braai area onder afdak. Opgaar water tenk, stoorkamer en buitetoilet. Motorhuise, 1 dubbel en1 enkel
Grup die geleentheid om die ekstra groot 1 slaapkamer eenheid in die gewilde Bougainvilla Aftreeoord te besigtig. Fasiliteite:Groot 1 slaapkamer, 1 badkamer, balkon en oopplan kombuis/ sitkamer24 uur SekuriteitHaarsalonSkoonheidsalonFrail careKombuis lewer kos afBussie na winkelsSkoonmaakdienste / WasseryPre-paid kragBiblioteek
Badkamers
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)