badkamers

241 properties
Searches related to "Badkamers" :

Badkamers

|

Badkamer Modern

|

Moderne Badkamers

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  badkamers
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

2 Bed Hazelwood House To Rent

Pretoria Central, Gauteng

Hierdie oulike eiendom is loopafstand van THE Club met al sy lekker restorante en winkiels met Menlyn en Brooklyn net om die hoek. Die 2 Slaapkamer 2 badkamer huisie is deel van 'n groter eiendom maar het wel sy eie tuin en parkering vir 2 karre. Die onderste gedeelte van die huis bestaan uit 'n kombuis, eetkamer gedeelte en woonkamer gedeelte en
Kom besigtig gerus die pragtige 3 slaapkamer , 2 badkamer met dubbel gagare langs die wildreservaat in die immergewilde Twee Riviere Aftreeoord. dis 'n lus vir die oog met ekstra kaste en teels in die kombuis en badkamers. Die eenheid is baie privaat en stil. Ideaal vir die persoon met groen vingers is daar 'n pragtige tuin wat net jou aandag
2205 - 4,1ha plot 10km buite Bela Bela Baie goeie belegging, 2 huise op die eiendom wat verhuur kan word. Huis 1 : 250m2 3 slaapkamers, 2 badkamers kombuis met aparte opwasgeriewe en spens. Sitkamer en gesinskamer, studeerkamer Stoep agter aan die huis, lapa en aparte braai area. 3 motorhuis en stoor. Huis 2 200m2 4 slaapkamers en 2 badkamers
2136 - Exceptional 8.35 ha plot outside Bela Bela for sale. Ruim 2 slaapkamers en suite badkamers Kombuis, sitkamer en eetkamer is oopplan. Aparte opwas geriewe Lugversorging in al die vertrekke Swembad met lapa wat netjies omhein is 2 rondawel huise met badkamers en klein kombuis. 2 Motorhuise met dubbel afdakke Teetuin met 2 wendy huise Groot
2152 - Drie luukse woonhuise (nuut) op leefstyl hoewe. 21 Ha plot plat grond 4 toegeruste boorgate met baie sterk water, 1 gronddam en sinkdam waaruit besproei word. Afgekampte kraal vir beeste Omhein met beesheining Alle geboue is ongeveer 4 jaar oud. Hoofhuis 300m2 Die hele huis het teelvloere Baie groot stoep met afdakke vir 4 voertuie Groot sit...

3 Bed House in Brits

Brits, North West

'n Netjiese en aantreklike huis met baie groot motorafdakke geleƫ in Brits Laerskool area, feitlik hele erf onder plaveisel, net 'n klein gedeelte tuin naby die voorstoep van die huis, sitkamer, eetkamer, TV kamer, baie goed ingerigte kombuis met elektriese stoof en gasstoof met plek vir dubbele yskaste, langs kombuis is spens met baie rakke, 3 ru...

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

Hierdie huis in Petrus Steyn staan bekend as die ou Pastorie. Dit het n kollosale tuin orals met mooi skatte weggesteek. n Pragtige waenhuis, twee braai areas, boorgat asook n watertenk en drukpomp. Die kombuis het n koolstoof en aparte opwas area. Dit is n groot volume huis met baie spasie. Drie slaapkamers waarvan een badkamer en-suite is met n

3 Bed House in Boshof

Boshof, Free State

GOED GEPRYSDE - NETJIESE RUIM WOONHUIS Hierdie hoekerf bied, 3 slp, 1 badkamer, groot kombuis. Eetkamer, oopplan sitkamer. Lekker voorstoep. Enkel gargae met afdak. Mooi tuin en baie netjiese eiendom

2 Bed Townhouse in Bultfontein

Bultfontein, Free State

Hierdie eenheid bied aan u oopplan leefarea met 2 slaapkamers asook vol badkamer. Die eenheid is losstaande met privaat tuin asook toesluit motorhuis.
ZAMBEZI AFTREE OORD. VERSORGINGS AFDELING. 1 SLAAPKAMER WOONSTEL TE KOOP. SITKAMER/KOMBUIS. BADKAMER MET ROLSTOEL VRIENDELIKE STORT. STOEP. GRASPERK. ETES, BUSSIE NA KOLLONADE. HAARKAPPER. BUTLER INDIEN NODIG.
Badkamers
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)