397 ha Veeplaas tussen Ficksburg en Senekal in die mark.
Die plaas word bemark teen R7 300 per hektaar.
Hierdie plaas is 37 km vanaf Ficksburg, 37 km vanaf Senekal en 47 km vanaf Marquard met n pragtige uitsig oor die Maluti-berge. Die plaas bestaan uit plat vlaktes, golwende heuwels en n paar hoër koppe.
Goeie natuurlike weiding asook aangeplante
Wildsplaas Te Koop.
Ideaal vir belegger / ontwikkelaar. Of 'n paar vriende wat saam ongelooflike ervaringe en herhinneringe aan geliefdes wil gee, sonder om kilometers ver te ry.
Slegs 8km buite Klerksdorp en uitstekend geleë naby die damvakansie-oord.
Die plaas vorm deel van die munisipalegrense en is dus ideaal vir die ontwikkelaar wat wil
Baie mooi plaas met pragtige uitsig oor die berge beskikbaar in Clarens. Die plaas is baie goed geleë in 'n veilige omgewing en ideaal geskik vir toerisme. Die groot 5 slpk, 3 badkamer sandsteen huis is baie netjies met elektriese omheining. Daar is 4 boorgate en 2 dompelpompe, sink en verskeie gronddamme wat water voorsien aan die wild op die
Laingsburg
Karooplaas van 2 705.572ha bestaande uit vier dele.
Die plaas is gelee 60km vanaf Laingsburg en ongeveer 95km vanaf Sutherland.
Verbeteringe: 5 Slaapkamer woonhuis store 3 krale. Ses kampe met water. Plaas is Jakalsproef omhein. Kragopwekker en sonpomp by woning
Water: 5 boorgate met windpompe - 1 met waterpomp (monopomp).
Weiding
CALVINIA
GESOGTE KAROO PLAASPLAAS 6824,59 HA
Verdeel in 19 kampe. Goeie watervoorsiening deur middel van 10 damme en boorgat.
Goeie gespaarde vlakteveld. Rivier loop deur plaas. Lang strook nie standhoudende rivier met baie riet - Karoo spens.
Potensiaal vir lande - ongeveer 150 ha.
Geboue: 5-slaapkamer woonhuis bestuurdershuis slagkamer met
1771 - 439 ha plaas in besit van n maatskappy.
120 ha lande met sand en leemgrond. Wildweringvir 3 kante van die plaas met 16 weikampe
Beeswering in die 12 kampe. Alle kampe is toegerus met waterpunte, en of damme,
1 Sinkdam en 5 grond damme en rivier deur plaas.
3 Toegeruste boorgate met dompelpompe.
Plaas is gedeeltelik plat, beesboerdery
1676 - 342 ha Plaas net buite Bela Bela, 2 ure se ry vanaf Pretoria.
4 slaapkamerhuis met 2 badkamers, sit en eetkamer.
Groot stoep met 'n uitsig oor die suiping.
Stoor en stoorkamer.
Wildwering en beeswering binne by kampe.
2 gronddamme.
2 boorgate waar 1 toegerus is met 'n sonpomp.
Gedeeltes van die plaas is plat met berg en kloof.
Vlei
880 ha Wildsplaas in die Ellisras distrik te koop.
Hierdie plaas op Beauty, ongeveer 70km vanaf Ellisras.
Hierdie pragtige plaas word as n lopende saak verkoop met alle wild ingesluit, wat insluit, Rooibokke, Elande, Koedoes, Gemsbokke, Sebras, Blouwildebeeste, Kameelperde, Waterbokke, Rooihartbeeste en Basterhartbeeste.
Daar is n pragtige
1819 - Plaas te koop 17km buite Modimolle in die Bosveld
Slegs 2 ure se ry vanaf Pretoria.
ABBA Game Lodge is gelee in die Waterberg distrik Modimolle.
Selfsorg grasdakeenhede en pragtige karavaanstaanplekke en ablusie blokke
Die oord bestaan reeds meer as 30 jaar en is 'n baie gewilde kuier plek in die bosveld.
Pragtige groot gronddam en op die
3205 ha Wildsplaas naby Ellisras te koop.
Hierdie pragtige plaas kan vir wild- of beesboerdery gebruik word. Tans word dit as wildsplaas gebruik met n 1000 hektaar gelektrifiseerde buffelkamp met elektroniese hek, asook pragtige buffel-hanteringsgeriewe, sorteerkampe, buffelteelkampe en boma. Vrystellings permitte is in plek. Op die oomblik is