naby

89 properties
Searches related to "Naby" :

Naby

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  naby
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

Kanoneiland Plot For Sale

Upington, Northern Cape

Lieflike groot erf (3994 m�), lekker hoog gele�, naby die rivier en kanaal. Baie veilige area en naby Keimoes en Upington. Kom bou jou droomhuis met �n panoramiese uitsig oor Kanoneiland se groen lande en word deel van �n vriendelike boeregemeenskap. Kontak my vandag nog!

Meerhof Plot For Sale

Hartbeespoort, North West

Ons nooi u uit om u droom huis in hierdie equestrian eksklusiewe veiligheids estate met pragtige uitsig van die Magalies berg reeks en heerlike oop ruimtes om u te he. Naby die hoof roetes na Pretoria en Gauteng. Goed gelee naby skole, winkel sentrums en mediese praktyke. Oorkant die bekende Jasmyn vars produkte mark. Moenie huiwer om ons te

3 Bed Bergzicht House To Rent

Malmesbury, Western Cape

3 Slaapkamer huis te huur vir R8800 naby Laerskool Swartland

66 ha Farm in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

33Ha plasie naby dorp. 3 S/kamer huis met sinkdak, woonstel, 1 oop en 1 toe stoor, werkswinkel, Ongeveer 5 binnekampe vir beeste, 2 boorgate, watertenk. Eskom krag. Plant 6ha saadmielies, moederlyn en druppers. Groot verskeidenheid bome kom voor: Wildesering, Vaalbos, Wildevy, Raasblaar ens. Mooi blomtuin. 33Ha plasie naby dorp. Onverbeter

3 Bed Miederpark House To Rent

Potchefstroom, North West

Drie slaapkamer huis te huur naby Laerskool ML Fick 3 slaapkamers met ingeboude kaste, moterhuis is toegebou wat gebruik kan word vir n 4de slaapkamer. Badkamer met bad en wasbaken n aparte toilet. Ruim leefarea, kombuis met baie kaste, elektriese stoof. Hierdie pragtige eiendom is gelee naby winkel sentrum en loop afstand vanaf Laerskool M.L

Meerhof Plot For Sale

Hartbeespoort, North West

ALLEEN MANDAAT!! Kom ondervind rustigheid en veiligheid met n spesiale plaas gevoel so naby aan al die bedrywighede soos skole, winkel sentrums, mediese praktesyns wat Hartbeespoort dam u kan bied. Hierdie is n eksklusiewe estate reg oorkant die alombekende Jasmyn plaas vars produkte mark wat almal se smaak kan bevredig. Op die 850 m2 erf kan u

Meerhof Plot For Sale

Hartbeespoort, North West

ALLEEN MANDAAT!! Kom ondervind rustigheid en veiligheid met n spesiale plaas gevoel so naby aan al die bedrywighede soos skole, winkel sentrums, mediese praktesyns wat Hartbeespoort dam u kan bied. Hierdie is n eksklusiewe estate reg oorkant die alombekende Jasmyn plaas vars produkte mark wat almal se smaak kan bevredig. Op die 834 m2 erf kan u
baie mooi bachelor kamer dadelik beskikbaar in Bougainvilla Aftree Oord in die Diens Sentrum naby alle fasiliteite geleeFasiliteite:Frail CareHaarsalonSkoonheidsalonKombuisKerkdiensteBussie na winkelsBiblioteek en vele meer

3 Bed Mayville House To Rent

Pretoria Central, Gauteng

3slk 2badk huis naby Eugene Maruis hospitaal in Mayville. Dubbelmotorhuis 2 leefareas Parkering agter huis vir nog voertuie. Bediendekamer en toilet Prepaid krag

3 Bed Mayville House To Rent

Pretoria Central, Gauteng

3slk 2badk huis naby Eugene Maruis hospitaal in Mayville. Dubbelmotorhuis 2 leefareas Parkering agter huis vir nog voertuie. Bediendekamer en toilet Prepaid krag
Naby
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)