naby

89 properties
Searches related to "Naby" :

Naby

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  naby
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
In Twee Riviere, 'n uiters gewilde aftreeoord in Montana wat 'n veilige en geselligte tuiste bied vir seniors2 Sonnige slaapkamers1 Volledige badkamer Ruim stoorkamer wat maklik in 2de badkamer omskep kan wordOopplan kombuisLeefarea wat uitstap op heerlik onderdak patio area en lowergroen tuinEnkel motorhuis (outomatiese deur) / addisionele rakke e...

3 Bed La Hoff House For Sale

Klerksdorp, North West

Hierdie 3 slaapkamer huis naby Laerskool La Hoff gelee wat dit die perfekte familie huis maak.Die ingeboude braaier onder die lapa maak dit die ideale plek om gaste te onthaal. Vrugte bome in die agter tuin sorg vir heerlike vars vrugte. Die aangeboude afdak bied parkering vir 2 ekstra voertuie. Die lieflike gesin-huis bied die volgende:- 3

3 Bed House in Meirings Park

Worcester, Western Cape

Gesellige 3 slaapkamerhuis te koop in gesogte Meiringspark waar daar werklik geen huise in die mark is nie behalwe hierdie EEN!! Groot leefareas met gesellige braaikamer, dubbelvolume plafon wat meer spasie skep en goeie indruk maak. Hierdie woonarea is veilig vir kinders asook bejaardes en naby skole asook kerke. Twee badkamers is uiters netjies

734 m² Land available in Reebok

Great Brak River to Glentana, Western Cape

ERF LOOPAFSTAND VAN STRAND IN REEBOK! Reebok is 'n gewilde area tussen Hartenbos, die vakansie mekka van die Tuinroete en George. Daar is 'n klein winkelsentrum naby met alles wat nodig is soos Pick a Pay, Garage, Apteek ens. Hartenbos met die nuwe waterfront ontwikkeling is slegs sowat 15km weg, Mosselbaai en Hawe sowat 20km. Reebok strand is

560 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit)

Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

560 Ha Plaas tekoop te Crecy Naboomspruit Pragtige Bees plaas tekoop naby Naboomspruit -Size 560 ha -Locality The farm is situated 35 km from Naboomspruit - Registration Details One title deed Registered in a Trust Province: Limpopo Province - Improvements 3x 2x 2 bedroom weekend homes with a Lapa and braai area. Cattle working facilities 1x
Spog Wildsplaas/Lodge Uitmentende geleentheid wat vir jou wag! Hierdie Wildsplaas/Lodge en selfs Trou 'Venue' is geleé naby die Loskop Vallei. Hierdie eiendom het 'n kapel met 'n saal wat sowat 150 mense kan akkommodeer. Hierdie Wildsplaas se woonhuis is 'n pragtige dubbelverdieping huis met die meubels ingesluit. Groot inloop koelkamers vir die

1 Bed Rietondale Apartment To Rent

Pretoria Central, Gauteng

Mooi opgegradeerde en ruim 1 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 1 ruim slaapkamer, 1 moderne badkamer , kombuis en ruim woon vertrek met kaggel. Ingeboude kaste met baie pakplek. Klein stoepie en klein tuintjie. Pre-paid elektrisiteit en water. Tuindienste ingesl...

3 Bed Rietondale House To Rent

Pretoria Central, Gauteng

Mooi opgegradeerde 3 slpk woonstel/huis - Rietondale, PretoriaGEEN TROETELDIERE! Hierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 3 ruim slaapkamers, 2 moderne badkamers , oop plan kombuis met aparte opwas/laundry. Ruim woon vertrek en eetkamer. Ingeboude kaste met baie pakplek. Stoep en tuin. Pre-paid elektrisi...
Naby
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)