naby

89 properties
Searches related to "Naby" :

Naby

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  naby
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Nuwe jaar begin met nuwe uitdagings. Kom besigtig die mooi eenheid in Bougainvilla Aftreeoord in die Hoofgebou naby alle fasiliteite.Fasilitiete:Biblioteek24 uur sekuriteitHaarsalonSkoonheidsalonKoffiekroegKioskSorgsentrumKliniekBussie na winkels, BingoKerkdienste en soveel meer
Kom kyk gerus na die mooi eengheid in die gewilde Bougainvilla aftreeoord in Montana Tuine.Dis baie naby gelee aan Kollodane winkelsentrum asook Die Montana Hospitaal.Fasiliteite:24 uur sekuriteitBiblioteekHaarsalonSkoonheidsalonKioskKoffiekroegVersorgingsentrumKliniet & DokterBussie na winkelsKombuisGemeenskapsaal en vele meer
Spring gou om die bachelor eenheid te verseker in die immergewilde Twee Riviere Aftreeoord.Die eenheid is in die Hoofgebou naby "Frail Care", kombuis, biblioteek, haarsalon, spreekkamer en ontvangs.Fasiliteite beskikbaar:24 uur sekuriteitPaniekknoppiePre Paid kragWasseryBussie na winkelsSkoonmaakdienste, ens

3 Bed House in Klein Brak River

Klein Brak And Tergniet, Western Cape

Ekslusiewe Mandaat Pragtige huis wat in aanbou is in baie gewilde area. Naby die rivier en word omring deur natuur. 3 slaapkamers en 2 badkamers, met 'n fantastiese buite area, met swembad wat ideaal is vir onthaal.
Pragtige twee slaapkamer, twee badkamer, motorhuis met motor afdak gelee in die pragtige Bougainvilla Aftree Oord in Montana Tuine.Ingesluit in Levys:Water,goeie sekuriteit, tuindienste, koopkrag. Nasorgsentrum. Naby groot besighede , Dokters , hospitaal.15 etes per huis per maand.Maak n afspraak om te kom kyk na die pragtige huis
ONDERVERDEELBARE PLOT IN TIEGERPOORTGroter 8.5ha plot met goeie verbeteringe. Netjiese groot 3 slaapkamer huis, stoorkamer, sterk boorgat, huis, vrugtebome, bewerkbare grond en 3 perdestalle.Hierdie is 'n lekker leefstyl plot naby aan Garsfontein verlenging en net 15 minute vanaf Woodlands, Pretoria Oos.

335 ha Farm in Bethlehem

Bethlehem, Free State

Goeie gemengde plaas naby Bethlehem met baie water, goeie infrastruktuur en hoë potensiaal lande. Appelboord onder besproeing met uitbreidings moontlikhede. Daar is ook 2 store en twee groot gerieflike huise. Huis 1 bestaan uit : 5 slaapkamers 2 badkamers. Huis 2 bestaan uit: 4 Slaapkamers, 2 badkamers. 1 Slaapkamer woonstel, swembad vir onthaal

4 Bed Die Rand House For Sale

Upington, Northern Cape

Groot huis te koop naby die dorp, skole en mall. Vier slaapkamer Twee badkamer Kombuis Eetkamer Sitkamer Vertrek wat gebruik kan word as 'n studeer kamer. Huis het baie potensiaal. Twee motorhuise een wat by die huis inloop. Oop parkering Buite kamer Waskamer

1 Bed Apartment in Die Bult

Potchefstroom, North West

Die pragtige Annes Garden is perfek geleë op die Bult naby die NWU. Die een slaapkamer, een badkamer met leefarea is beslis n belegging. Oop-plan kombuis met graniet afwerking maakdit die ideale bly plek. Onderdak parkering met CCTV. Braai- asook wasgeriewe in kompleks. Eenheid 22 & 26 is beskikbaar. Kontak gerus!
Gryp die kans om die pragtige ruim eenheid in Bougainville te bekom. Die woonstel is baie goed geprys en gelee op die eerste vloer van die immergewilde Aftreeoord in Montana Tuine naby die Kollonade Winkelsentrum asook Montana Hospitaal.Fasiliteite :Busdiens na inkopiesentrumsHaarsalonSkoonheidsalon24 uur SekuriteitPaniekknoppieFrail Care UnitPre
Naby
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)