naby

89 properties
Searches related to "Naby" :

Naby

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  naby
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3 Bed Klipkop Farm For Sale

Bronkhorstspruit, Gauteng

Klipkop Juweel!! Beproeiingsplaas op Lynnwoodweg verlenging.Professioneel ontwikkel en baie netjies.Tans n stoetplaas vir Suid Afrikaanse Kampioene Wit Dorper Skape. Kan intensief tot 400 skape akkommodeer.Skape is uitgesluit maar insluiting van n topgehalte teeltrop kan onderhandel word.Sal ook baie ideaal wees vir enige ander intensiewe klein- of...

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

This house is centrally located close to both schools and in a very good neighbourhood. Three bedroom house with one bathroom, open plan TV room and lounge, large dining room and kitchen, all with build in cupboards. One of the bedrooms is fitted with a basin. A lovely porch is enclosed and is ideal for your hobbies or an office. Outside there are ...

Game Farm in Klerksdorp

Klerksdorp, North West

Wildsplaas Te Koop. Ideaal vir belegger / ontwikkelaar. Of 'n paar vriende wat saam ongelooflike ervaringe en herhinneringe aan geliefdes wil gee, sonder om kilometers ver te ry. Slegs 8km buite Klerksdorp en uitstekend geleë naby die damvakansie-oord. Die plaas vorm deel van die munisipalegrense en is dus ideaal vir die ontwikkelaar wat wil
Daar is 5 weidingskampe en al 5 kampe is voorsien van hul eie water. Die drade is in n Goeie toestand en 2.4 meter wildsomheining. Daar is ongeveer 24 ha se landekampe. Die tipe grond wat voorkom is rooi turfgrond en swart turf. Geen besproeiing kom op die plaas voor nie. 9 Gronddamme, 5 Sinkdamme, 11 Boorgate waavan 3 toegerus is met windpompe, 2 ...
Kanoneiland is �n ongelooflike boeregemeenskap! Naby Upington en Keimoes, rustig, veilig en met uitsigte oor wingerdlande en die rivier wat fenominaal is. Hierdie 2893 m� eiendom het soveel potensiaal en is enige entrepeneur se droom. Behalwe vir die huis, is daar �n winkelgebou met ingeboude rakke en toonbanke, sowel as geriewe vir �n slaghuis

4123 ha Farm in Louis Trichardt

Makhado (Louis Trichardt), Limpopo

4124 ha Bosveld plaas naby Waterpoort in Limpopo. Hierdie plaas is in n pragtige vallei, omring deur die Soutpansberge. Om hierdie Bosveld juweel te bereik moet jy die bekende Van Collerspas neem wat vanaf Waterpoort deur die hange van die Soutpansberge kronkel, op sommige plekke tot 200m bo die Sandrivier deur die kranse. Hierdie pad is in 1955
3205 ha Wildsplaas naby Ellisras te koop. Hierdie pragtige plaas kan vir wild- of beesboerdery gebruik word. Tans word dit as wildsplaas gebruik met n 1000 hektaar gelektrifiseerde buffelkamp met elektroniese hek, asook pragtige buffel-hanteringsgeriewe, sorteerkampe, buffelteelkampe en boma. Vrystellings permitte is in plek. Op die oomblik is

202 ha Farm in Dealesville

Dealesville, Free State

Varkplaas van 202 hektaar naby Dealesville en ongeveer 80 km vanaf Bloemfontein af te koop Die hoofboerdery aktiwiteit op hierdie plaas is varkboerdery, maar daar word ook met beeste geboer asook gesaai. Hierdie plaas word as lopende saak verkoop en sluit varke en implemente in. Die plaas spog met n 250 - 300 sogeenheid en huisves tans ongeveer
Alldays besproeiingsplaas met 1066 394 m3 geregistreerde waterregte. 835 ha Besproeiing-, Bees- , skaap- en wildsplaas naby Alldays in die mark. Hierdie is voorwaar een van die mees produktiewe, in-stap-en-boer plase wat jy in hierdie omgewing sal kry. Die eienaars se bestuurstyl word gekenmerk deur pynlike netheid, deeglike beplanning en
Naby
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)