Grond eenheid te huur in Bougainvilla Aftree--OordeetsaalBiblioteekBussie wat inwoners winkels toe vat24 Huur Frail careSpaar met koopkragPaniek knoppie vir NoodgevalleNaby aan Kollonade sentrum geleeskakel my asseblief vir afspraak
2 Slaapkamer eenheid te huur in Bonniepark. Huurder moet bo 55 wees. Lieflike veilige aftree oord bekend as Bonniepark het hierdie woning te huur.2 Kamers sonder ingeboude kasste maar die eienaar voorsien wel losstaande kasste. Heerlike oop leefvertrek met teelvloer en lekker binnebraai vir sommer enige dag. Oopplan kombuis met ingeboude kasste
Netjiese en ruim 1 slaapkamer tuinwoonstel met privaat tuintjie - Montana ParkRuim 1 slaapkamer woonstel met volledige badkamer en wasmasjien koppeling. Groot leefvertrek (kan as tweede slaapkamer gebruik word), kombuis met groot spenskas. Leefvertrek en slaapkamer maak altwee oop op privaat stoepie. Veilige onderdak parkering. Water, elektrisiteit...
Durbanville,Furnished 2 Bedroom Gemeubileerde 2 slaapkamer In Rosendal. Baie sentraal. Naby Tygervallei Santrum Rustige, gesogte woonbuurt met baie openbare areas. Ryk vo�l lewe, hasies en eekhorinkies. Hoof slaapkamer het dubbelbed en 2 bedkasies en ingeboude kas. 2 de slaapkamer het enkelbed met ingeboude kaste. Kombuis het heelwat werksoppervl...
Die mooi bachelor is dadelik beskikbaar in die gewilde Bougainvilla aftreeoord in Montana - Tuine. Kom kyk gerus.Fasiliteite24 huur sekuriteitPrepaid KragEetsaalHaarsalonSkoonheidsalonBiblioteekSorgsentrumKoffiekroegKioskKliniek Geniet 'n ontspannende leeftsylbo 50 jaar welkom
Geniet die rustige plaas omgewing. Twee slaapkamers met een badkamer huis te huur. Oopplan kombuis leefarea met binne braai en jetmaster vir koue dae.Alle vensters het diefwering.Huis gele� ongeveerd 7km buite BonnievaleKrag en water ingesluit.
Twee riviere aftree-Oord in Montana pretoriaNetjiese en gevestigde aftree plekkieRuim bachelor woonstel te huur in die HoofblokMediese pakette beskikbaar vir meer hulpHysbak in woonstel blokke beskikbaarBiblioteekEetsaalWasseryHaarsalonSkakel my gerus vir besigtiging