huur

34 properties
Searches related to "Huur" :

Huur

|

Granny Huur

|

Huis Huur

|

Huur Bloemfontein

|

Huur Johannesburg

|

Huur Langenhovenpark

|

Huur Pretoria

|

Huur Woonstel

|

Huur Woonstelle

|

Kilnerpark Huur

|

Queenswood Huur

Te Huur

Tuinwoonstel Huur

Van Huur

Vervoer Huur

Woonstel Huur

Huis Huur Pretoria

Huis Te Huur

Huur Huis Pretoria

 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  huur
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3 Bed Doornpoort House To Rent

Pretoria North, Gauteng

Baie mooi en groot 3 slk , 2 badkamer huis te huur in die immrgewilde Montana Estates. Moenie die geleentheid misloop om die pragtige , ruim en veilige woning te besigtig nie. Dis huis is kompleet met 'n enorme motorhuis, swembad, lapa en baie mooi en groot tuin. Bel my gerus om te besigtig
Die eenheid is geskik vir die enkellopende persoon wat 'n veilige hawe soek in die gewilde Bougainvilla Aftreeoord. Die huur sluit 15 etes in vir die eenheidDie enkel kamer met badkamer is ideaal gelee naby die dienssentrum en al die geriewe en fasiliteite wat die oord biedFasiliteite:24 uur sekuriteitSorgsentrumKliniek / Dokter 2x per

4 Bed Montana Park House To Rent

Pretoria North, Gauteng

Kom kyk gerus na die massiewe en veilige eiendom te huur in Montana. Die enorme huis is kompleet met 'n groot kombuis, waskamer, spens, 3 leefareas, studeerkamer, 4 slaapkamers, 2 badkamers en dubbel garage asook 'n bediende kamer. Die tuin is 'n lushof en daar is genoeg spasie vir 'n lekker groot familie.Kontak my gerus om die eiendom te besigtig

1 Bed Maroelana Apartment To Rent

Pretoria Central, Gauteng

Beskikbaar van 1 Feb 20231 Slaapkamer woonstel te huur vir enkel persoon in� die hartjie van Maroelana.Perfek gele� naby �the Club� sentrum met planet Fitness, Woollies en restaurante asook �Forest Walk� sentrum met Checkers ens.Loopafstand vanaf �The Village� area in Hazelwood.�- 1 Slaapkamer- 1 Badkamer met stort- Kombuis / Sitkamer- Patio

3 Bed Miederpark House To Rent

Potchefstroom, North West

Drie slaapkamer huis te huur naby Laerskool ML Fick 3 slaapkamers met ingeboude kaste, moterhuis is toegebou wat gebruik kan word vir n 4de slaapkamer. Badkamer met bad en wasbaken n aparte toilet. Ruim leefarea, kombuis met baie kaste, elektriese stoof. Hierdie pragtige eiendom is gelee naby winkel sentrum en loop afstand vanaf Laerskool M.L

4 Bed Protea Park House To Rent

Rustenburg, North West

Groot Familie woning te huur. Die huis is groot met 4 slaapkamers met sitkamer, eetkamer en 3 badkamers. Die huis het ook 'n groot erf met pallasade heing voor en 'n 'n ekstra groot dubbel motorhuis asook 'n stoorkamer met rakke. Hierdie huis is slegs in huurmark wat beteken dat die huis vir langtermyn verhuring beskikbaar is. Die huis is regdeur
Sonnige eenheid met 'n heerlike stoep te koop in Bergprag. Reeds ingerig vir 'n rolstoel met die nodige badkamergeriewe en opritte vir toegang. Volvloer wolmatte en splinternuwe kaste. Pragtige kombuis met konneksies vir u wasmasjien en skottelgoedwasser. Die 3de slaapkamer is ingerig vir 'n versorger met 'n buitedeur, badkamer en kombuis. Blinders...
Die woonstel is ideaal vir 'n enkellopende persoon. Oop plan leef area en kombuis met 'n 2 plaat stoof en oond. Groot slaapkamer met ingeboude kaste, en 'n badkamer wat ook ingerig is vir 'n wasmasjien. Ongelukkig word geen honde toe gelaat nie. Die woonstel word verhuur met 1 toesluit motorhuis. Water en Krag is ingesluit slegs vir 'n enkel. Indie...

180 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

180 ha Plaas in die Reitz distrik in die mark. Hierdie plaas is op die welbekende Tarzan pad in n bo-gemiddelde goeie saai area in die Oos-Vrystaat, 25 km vanaf Reitz, 35 km vanaf Bethlehem en 40 km vanaf Petrus-Steyn. Die plaas bestaan uit 60 ha hoë potensiaal lande maar kan verdubbel word. 120 ha goeie gemengde rooigrasweiding. Daar is n spruit ...

180 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

180 ha Farm in the Reitz district for sale. 180 ha Plaas in die Reitz distrik in die mark. Hierdie plaas is op die welbekende Tarzan pad in n bo-gemiddelde goeie saai area in die Oos-Vrystaat, 25 km vanaf Reitz, 35 km vanaf Bethlehem en 40 km vanaf Petrus-Steyn. Die plaas bestaan uit 60 ha hoë potensiaal lande maar kan verdubbel word. 120 ha goeie...
Huur
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)