huur bloemfontein 

95 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for

  huur bloemfontein

Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
SocialTwist Tell-a-Friend
Sort by :
TE HUUR

Bloemfontein, Free State

TE HUUR

Groot 2 slaapkamer te Bainsvlei op erf, Koop krag, Eie water.  STERNG KEURING: Ons is op soek na n rustige persoon, verkieslik nie met troeteldiere nie. Deposito R2500, Skakel my gerus alle ure.

Plot te Huur in Waterbron - Bloemfontein

2.2ha Plot te huur in Waterbron , 20km vanaf LHP op die Dealville pad. 3 slaapkamers met 2 volledige badkamenrs. Nuwe matte en ingeboude kaste. Ruim leefareas met sitkamer en eetkamer. Kombuis nuut oorgedoen. Aparte kuier area met ingeboude braai en kroeg.   2.2ha weiding met boorgat water. Huur R 8500.00 per maand Water & Elektrisiteit

kamer te huur !!!

Bloemfontein, Free State

kamer te huur !!!

ek het n kamer te huur op Estoire kruger laan Bloemfontein ons is gelee naby Spar, Skool en Nuwe inkoopie sentrum die huur sluit in water en ligte en 2 keer n week wasgoed kom weg van die stad se lawaai en kom geniet die rustighuid ons is so 6km van af die midde stad e-pos my gerus as u sou belangstel...

plot te huur

Bloemfontein, Free State

plot te huur

4hkt plot met 2slk meenthuis te huur op maselspoort pad 6a eienaar bly ook op hoewe die grond grens al 4 hkt aan die spruit 2hkt onder lusern Boorgat sonder n pomp kan ook uit spruit pomp

Mooi, dubbelverdiepinghuis te huur.

Bloemfontein, Free State

Mooi, dubbelverdiepinghuis te huur.

Mooi dubbelverdiepinghuis op hoewe te huur. Ferreira.  8km vanaf Hyperame, teerpad tot op hoewe.  3Slk, 1 badk. mooi kombuis, groot leefarea.   Huur R5850 per maand, krag en water uitgesluit.

Baie dringend te huur

Bloemfontein, Free State

Baie dringend te huur

Ons moet 1 Januarie trek JHB toe, soek dringend huurders vir ons woning. Dit is 'n 3 slaapkamer, sit-eetkamer, kombuis, 2 badkamers, waskamer, onthaal met ingeboude braai area wat uitloop na swembad met groot erg wat reg rondom omhein is. Enkel motorhuis met buitekamer.Binne loop afstand na Kerk, winkels, vulstasie en skole en naby Noordstad inko...

Kamers te huur - gemeubileerd

Bloemfontein, Free State

Kamers te huur - gemeubileerd

Studente / werkende jong persone verblyf beskikbaar in Dan Pienaar Bloemfontein vir ordentlike goed opgevoede personeGROOT kamers te huurWas van wasgoed en skoonmaak van kamer ingesluitYs/vrieskas en mikrogolfoondAparte ingangEie braaiplekParkering in erfSkakel ElizmaTel: 082 808 0061

Splinternuwe Meenthuis te huur

Bloemfontein, Free State

Splinternuwe Meenthuis te huur

2 slp kamer meenthuis met 2 badkamers, kombuis, eetkamer en tv kamer beskikbaar.  Ingeboude braai, dubbel gararge met elektroniese motors en baie groot erf rondom die huis te huur vanaf 1 Desember.

kamer te huur dadelik

Bloemfontein, Free State

kamer te huur dadelik

kamer te huur op Estoire Kruger laan vir meer inligting e-pos gerus as u sou belangstel danki

1 slaapkamer te huur

Bloemfontein, Free State

1 slaapkamer te huur

1 SLAAPKAMERONDERDAK PARKERINGONMIDDELIK BESKIKBAARVEILIGE AREAPLEK VIR WASMASJIEN EN SKOTTELGOEDWASSERSPLINTERNUUT GEBOUMODERN

Huur Bloemfontein
Quick Links
Facebook