boorgat

176 properties
Searches related to "Boorgat" :

Boorgat

|

Boorgate

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  boorgat
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
1628 ha Senekal plaas te koop. Hierdie is een van die beste weidingsplase in die area met bogemiddelde goeie natuurlike weiding. LANDE: 400 ha 500 mm Diep lande wat l in n Noord/Suid rigting waar hulle hoofsaaklik mielies en sonneblom produseer. WEIDING 1150 goedopgepaste gemengde rooigras weiding. AANGEPLANTE WEIDING 30 ha Erogrostis lande 70 ha G...

980 ha Farm in Petrusburg

Petrusburg, Free State

Die grootte van die plaas is 980 ha, en die plaas bestaan uit die volgende: Weiding: Daar is 5 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water met sementkrippe Drade is in n baie goeie toestand (1,2 m hoog) 2 Kampe - ongeveer 250ha - het wildsheining 30 Ha aangeplante rog 45 ha aangeplante hawer Lande: 2 Landekampe Geen ingelyste besproeiing nie...

1450 ha Farm in Theunissen

Theunissen, Free State

Die plaas bestaan uit die volgende. 18 Weidingskampe en elke kamp word van water voorsien. Die drade is in n goeie toestant. Ongeveer 60ha aangeplante smutsvinger kom voor. Daar is ook 400 ha se lande, 90% daarvan is sandgrond tot sand-leemgrond. Geen ingelyste besproeiing kom voor nie. Daar kom 4 boorgate voor waarvan 1 toegerus is met n

56 ha Farm in Koster

North West, North West

Wegbreek plasie. Die groote van die plaas is 56 Ha. Die eiendom is sentraal geleƫ, 53 km van Rustenburg en die prys is R2.5 miljoen. Die Binne plaas het 'n uitstaande uitsig oor die dam, mooi bosveld verskeidenheid, inheemse bome, wild omhein, 4 Boorgate, een toegerus (sterkte onbekend) en Staal vee-hanterings-geriewe. Die huis is by 'n Fontein en

592 ha Farm in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

592 ha in die Heilbron distrik in die mark. Hierdie 592 ha plaas is 4 km wes van die dorp Petrus Steyn in die Oos-Vrystaat. Daar is 360 ha goeie swaar leem lande waar geenbewerkingsboerdery al vir die laaste 6 jaar toegepas word. Deur middel van bewaringsboedery is hierdie lande pragtig opgebou. Kyk gerus na die fotos om die grondstruktuur asook di...

110 ha Farm in Alma

Modimolle (Nylstroom), Limpopo

Baie groot luukse lodge - slaap 30 mense. Lodge bestaan uit 5 Slaapkamers, almal en-suite badkamers. Baie groot oop sit-, eet- en tv kamer. Kombuis nuut oorgedoen. Volledig gemeubileerd met modern meubels en toerusting. Groot lapa met ingeboude braai en ruim ontspanningsarea. Baie mooi gevestigde tuin met 'n uitsig oor die Kransberge. Bestuurderswo...
1745 - Vaalwater Hoenderplaas te koop. 8 Hoenderhokke waarvan 7 gebruik word vir broilers en een is vir l henne. Stoorkamers vir voer vir hoenders. Oop skuur vir toerusting. 2 lande vir gewasse met besproeiing 2 Weidings kampe Skaapkraal en beeshanterings geriewe Afdakke vir 3 voertuie Werkskamer of motorhuis vir 2 voertuie plus motorhuis onder hui...

267 ha Farm in Bethlehem

Bethlehem, Free State

n Baie mooi en goeie plaas beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 267hektaar, sentraal geleƫ tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 25km vanaf Reitz, 35km vanaf Bethlehem en 40km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat. Die naaste silo is ongeveer 20km. Misdaad is tot dusver laag in hierdie area.Hierdie plaas beskik oor 200ha leemsand lan...

3 Bed Kouebokkeveld House For Sale

Unclassified, Western Cape

KOUE BOKKEVELD Lieflike familie huis vir n groot gesin met n groot pragtige uitgelgde boomryke tuin en ongelooflike berguitsigte oppad na die Cedarberge. Die huis het n ingangs protaal en gebakgte klei teels met "vaulted ceilings". Die huis is semi dubbel verdieping. Die hoof slaapkamer het n en-suite badkamer en inloop kaste en n lieflike balkon m...
Boorgat
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)