Die plaas bestaan uit 858 ha grond en is opgedeel in 15 Weidingskampe en die kampe is van water voorsien.
Die drade is in n goeie toestand. 30 Ha aangeplante smutsvingergras. 11 Lande kampe met rooigrond
Die tipe lande wat voorkom is sand-leem. Daar is ook 3 boorgate waarvan 2 toegerus is met windpompe en 1 dompelpomp.
Geen ingelyste besproeiing
Alles bly net die huis voorraad en meubles word getrek. Jy kry die volgende:
Skaap krale
Vark hokke
Hoender hokke met krag
Bees krale
Drukgang
2 Sement damme
2 Boorgate
2 Stoorkames
2 Wendy huise
Implemente sluit die volgende in:
Trekker met fire fighter
Router water
Ploe
Op erter
Disk en slacher
Die huis bied die volgende vir 'n lekker plaas lewe
Sentraal van dorp, maklike toegang, mooi Bosveld natuur, goeie gemengde weiding, deel Wild omhein, res bees omhein. Eiendom met baie moontlikhede volgens Boerdery tipes toegepas, varkboerdery, L hoenders, skaap en Bees Boerdery, Bemarking direk aan verbruiker. 2 Boorgate stoor water, Sement dam en tenks, Sterkte van water onbekend. Voldoende water
Hierdie Pragtige stukkie grond in die hartjie van Vanrhynsdrop kan joune raak. Vir meer fotos skakel my gerus en ek stuur aan vir jou. Hierdie Kleinhoewe het 'n Woonhuis en 'n 1slaapkamer woonstel met 2 dbl motorhuis, Die kleinhoewe het ook spasie vir kleinvee of om Lusering te plant of enige iets wat jou hart begeer hier is baie moontlikhede. Wate...
Wildsplaas te koop buite Roedtan met baie goeie infrastruktuur
Slaapkamers, 2 badkamers, gaste toilet.
Sitkamer, eetkamer, tv kamer
Studeerkamer, geweerkamer met instap kluis
Kombuis met aparte opwasgeriewe en spens.
3 Toesluit motorhuise
Eskom krag 3 Fase 1 Toegeruste boorgat met dompelpomp. 2000 galon per uur 9000 liter
30 x 25m stoor. Slagkamer
Plaas is 10 km vanaf teerpad op die Rooibergpad.
Gelykplaas met gedeelte rantveld aan voet van berg.
Plaas is baie goed ontwikkel met 3 huise, stoor vir onthale en funksies, kroeg, ablusieblok, lapa en swembad en boskamp tussen Tambotiebome.
3 Garages, baie buitegeboue en 'n voerstoor.
Afdak vir hamermeule, groot stoor met slaggeriewe, koelkamer en...
Die plaas is gelee tussen Rooibokkraal en Cumberland.
4 Slaapkamer netjiese plaaswoning met oopplan kombuis, eet en sitkamer, met lapa en onthaalarea langs die huis.
Tweede 2 slaapkamerhuis ook met oopplan kombuis, eet en sitkamer.
Jagkamp met 3 x 2 slaapkamer chalets, almal en suite badkamers. Groot lapa met kombuis, kroeg en eetkamer vir jagters....
Hierdie is die plek om by te wees!
Pragtige klein wildsplaas in die Bosveld met lugverkoelde charlets en kampeer plek asook swembad.
Die idiale naweek wegbreek belegging en rustigheid waarna mens kan uitsien.
4x charletts - Slaap 12 (Aircons)
5 HA Teel kamp met Boma.
Varkhokke onder dak (60 Varke)
Wildsheinings
1 Dam (15 000L), 3 boorgate, 1/2 Ha
Grond beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 180 hektaar, sentraal geleƫ tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 30km vanaf Reitz, 40km vanaf Bethlehem en 35km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat. Die naaste silo is ongeveer 40km.
Hierdie plaas beskik oor 60 ha leemsand lande en 60ha oulande wat in drie kampe verdeel is, sowel as 60ha ...
Gemengde weiding met diep rooi g rond. Hierdie plaas is inn baie goeie toestand en daardie persoon wat hier koop kan werklik net instap en begin boer .
1274 ha Vee plaas in die Petrusburg /Perdeberg distrik. Plaas bestaan uit 3 dele.
Veeplaas met 13 weidings kampe met water in alle kampe.
Drukgang en krale van bees te is baie mooi.
10 Boorgate