180 ha Farm in the Reitz district for sale.
180 ha Plaas in die Reitz distrik in die mark.
Hierdie plaas is op die welbekende Tarzan pad in n bo-gemiddelde goeie saai area in die Oos-Vrystaat, 25 km vanaf Reitz, 35 km vanaf Bethlehem en 40 km vanaf Petrus-Steyn.
Die plaas bestaan uit 60 ha hoë potensiaal lande maar kan verdubbel word.
120 ha goeie...
Besondere ruim woning op 2035 m2 erf in top area. Geriewe soos tween geysers met sonkrag panele en 'n sterk boorgat. Tuin beligting word automaties ge-aktiveer as die son sak. 4 Slaapkamers met 2 badkamers en aparte woonstel. Afstand beheer toegangs hek en motorhuis deure.
Very spacious home on 2035 m2 stand. 4 Bedrooms, 2 bathrooms, with solar
101 ha in die Reitz distrik in die mark.
Hierdie plaas is 35km vanaf Reitz en 50 km vanaf Bethlehem geleë in n baie goeie saaigedeelte met 60 ha hoë potensiaal lande waar daar hoofsaaklik mielies, boontjies en aartappels verbou word. Presisie kalk word toegedoen en die kontoere is in n goeie toestand.
Die plaas het goeie natuurlike gemengde rooig...
Hierdie 5Ha eiendom grens aan Negester ontwikkeling en is die ideale plek om as gastehuis te ontwikkel of net te kom aftree.
Loopafstand van Negester hoofhek en algemene sekuriteit baie goed.Gedeelte van ingangs pad reeds geteer.
Moderne en netjiese 3 Slaapkamer huis met oopplan kombuis en groot karoo stoep. Genoeg kaste en Inloop kas in Hoofslaapk...
'n Baie mooi bergplaas met uitsonderlike uitsigte regoor die Bosveld.
Die plaas is 7 km op die Rooibokkraal pad met 'n eie Serwituut wat toegang baie vergemaklik.
Dit is egter 'n Binneplaas vir sekuriteitsdoeleindes.
Die plaas is hoofsaaklik berge met baie mooi klowe en 'n gedeelte gelykgrond.
Bome wat op die plaas voorkom is Hardekool, Tambotie, K...
Baie groot dubbelverdieping, netjiese woonhuis.
Gerieflike braaigeriewe en ontspanningsarea.
Gevestigde wildsplaas met uitgebreide infrastruktuur.
Insluitend volledige werkswinkel en stoorkamers.
Slaggeriewe met groot koelkamer.
Groot voerstoor met kleiner store en pakkamers.
Varkboerdery eenheid vir twintig varke.
3 Hektaar besproeiingslande met w...
15 km vanaf Loskopdam is hierdie pragtige 210 ha bergagtige plaas geleë met wildsheining wat verdeel is in drie kampe. Die hoofhuis bestaan uit drie slaapkamers, dubbel geriewe, kroeg en sprankel swembad. Daar is 'n tentkamp wat sewentien persone kan huisves en 'n swembad. Hierdie word uitverhuur om 'n addisionele inkomste te genereer. Daar is ook...
342 Hektaar Weidingsplaas in die Heilbron distrik in die mark.
Hierdie plaas is ongeveer 10 km vanaf Heilbron en word hoofsaaklik vir bees en skaapboerdery gebruik.
14 Weidingskampe met goeie gemengde rooigras weiding, met n grootvee-eenheid van 4 ha. Al die kampe is met water toegerus.
40 ha ou lande asook 40 ha erogrostis lande.
Voerkraal vir ska...
5 Weidingskampe en die drade is in n goeie toestand. Die kampe is 664 ha & 110 ha groot. 3 kampe word gebruik vir aangeplante weiding.
Daar is water vir die kampe. Die tipe lande wat voorkom is Sand-leem. 8 Boorgate kom voor waarvan 1 toegerus is met n windpomp, 1 sonpomp en 2 dompelpompe. 5 Sementdamme. Hier is n groot, ruim 5 Slaapkamerhuis, 2
Die plaas bestaan uit 2 dele, die een gedeelte is 430 ha groot en die ander een is 18.5 ha wat as 'n geheel verkoop word.
Daar is 10 weidingskampe en die kampe is met water voorsien. Die kampe se drade is in 'n goeie toestand. Daar is 50 ha se aangeplante smutsvingergras wat voorkom. Geen lande nie. Daar is ook 2 boorgate waarvan albei met