boorgat

176 properties
Searches related to "Boorgat" :

Boorgat

|

Boorgate

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  boorgat
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

97 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

97 ha plaas in die Harrismith distrik te koop. Hierdie klein plasie is direk langs die N3 geleë. Die maklike toegangsroete maak hierdie eiendom ook geskik vir moontlike besigheidsontwikkeling. Hier is nie net n spog woning nie maar ook goeie natuurlike weiding en 66 ha hoë potensiaallande waar daar tans mielies en boontjies geplant word -maar ook...
Hartbeespoort/Brits - vacant land LIGGING, LIGGING, LIGGING - R 2.2 UITSTEKENDE GELEENTHEID !! BESTE LIGGING!! GOEIE OMGEWING!! 2 Hektaar Onontwikkelde eiendom beskikbaar in die Hartbeespoort omgewing. Ideale geleentheid om die eiendom te ontwikkel na u eie behoeftes. Pragtige bosveldplasie met asemrowende uitsig oor die Magaliesberg. Gelee aangren...

50 ha Farm in Stella

Vryburg, North West

Hierdie plot is welbekend vir sy baie water en het 9 boorgate. Die plot het reeds ongeveer 100 lemoenbome asook n paar suurlemoenbome, nektariens en naartjies wat jaarliks geoes word. Daar is 4 damme waarvan 1 dam vir die lemoenboord se besproeiing gebruik word. Die plot het ook n toe skaapkraal, laaibank en groot stoor. Die huis het 4 slaapkamers

180 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

180 ha Plaas in die Reitz distrik in die mark. Hierdie plaas is op die welbekende Tarzan pad in n bo-gemiddelde goeie saai area in die Oos-Vrystaat, 25 km vanaf Reitz, 35 km vanaf Bethlehem en 40 km vanaf Petrus-Steyn. Die plaas bestaan uit 60 ha hoë potensiaal lande maar kan verdubbel word. 120 ha goeie gemengde rooigrasweiding. Daar is n spruit ...

25.7 ha Farm in Middelburg

Middelburg Central, Mpumalanga

Geleë 1km van Verena Park af en 3km vanaf Jackaroopark. Hierdie pragtige goed instand gehoude eiendom is in kampe vir weivelde en landerye opgedeel. Dit spog met 380V elektrisiteit, twee sterk boorgate ten volle toegerus, 2500lt Jojo tank, 150m buite geboue. Netjiese bok en bees krale en voerplekke, drukgang, elektriese omheining en sement
Hierdie boerbokplaas is goed gelee tussen Thabazimbi en Lephalale op 'n soetveld vlakte en grens aan die teerpad. Die plaas is ingerig vir boerbok boerdery met alle fasiliteite soos boerbokkrale en drukgange. Daar is 2 woonhuise en 'n woonstel op die plaas, en is vir BTW geregistreer. Huis 1: 3 Slaapkamer, 1 badkamer, oopplan sit-eetkamer Huis 2: 2...
Wildsplaas Makoppa op militere teerpad. 4 Slaapkamer woonhuis met 2 badkamers, oopplan sit- / eetkamer en kombuis. Tweede woning met twee slaapkamers en twee badkamers. Voerstoor met vliegtuigloods en landingstrook van 750 meter. Bome: Meeste Akasiasoorte kom op die plaas voor, onder andere Geelhaak, Knoppiesdoorn, Kameeldoorn, Soetdoorn, Buffelsdo...

285 ha Farm in Bethlehem

Bethlehem, Free State

284 Ha PLAAS TE KOOP IN PAUL ROUX DISTRIK(30Km vanaf Bethlehem) PLAAS BESTAAN UIT DIE VOLGENDE: 191 Ha lande 46 Ha natuurlike weiding 2 Groot damme 3 Boorgate (1x toegerus) Groot toesluit stoor +- 450 m2 Onderdak stoor vir implemente +- 375 m2 Toe stoor met ingeboude silo Gifstoor Saad stoor Onderdak werkswinkel met toesluit stoor en kantoor op

326 ha Farm in Kroonstad

Kroonstad, Free State

Die is 'n goeie vee en saaiplaas met 2 groot weidingskampe (126 ha) en die kampe word van water voorsien. Die drade is in 'n goeie toestand en daar is 3 landekampe met Avalon tipe grond. ( 80 - 120 cm diep) die lande kamp is 200 ha groot. Geen woonhuis, store of werkershuise kom voor nie. Daar is 4 Boorgate wat toegerus is met 1 windpomp en 2

2200 ha Farm in Luckhoff

Fauresmith, Free State

Boorgat
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)