Plat 25 ha tussen 3 paaie langs snelweg slegs 27 km van Warmbad op Springbokvlakte, 6 slk woning en woonstel. Stoep, sitkamer, eetkamer, kombuis, waskamer, 2 pakkamers, 4 groot store, sementdam, windpomp, 6 boorgate, 2 toegerus met dompelpompe, alarmstelsel, pallisade, sluitstoor, omhein met beesdraad. Lapa met 2 braaiplekke.
PRAGTIGE KAMERS met MODERNE BADKAMERS tenvolle toegerus LOOPAFSTAND van SOLTECH UNIVERSITEIT. onderdak parkering - lieflike toegeruste kombuis en waskamer - eetkamer, swembad. INGESLUIT: skoonmaakdiens, water en ligte asook WIFI.ONMIDDELIK BESKIKBAAR.Skakel my vir meer INLIGTING ASB.
Groot huis te koop naby die dorp, skole en mall. Vier slaapkamer Twee badkamer Kombuis Eetkamer Sitkamer Vertrek wat gebruik kan word as 'n studeer kamer. Huis het baie potensiaal. Twee motorhuise een wat by die huis inloop. Oop parkering Buite kamer Waskamer
UITSTEKENDE BELEGGINGS EIENDOM
Eiendom bestaan uit Woonhuis en besigheid in een. Hierdie eiendom gelee in besige hoofstraat
Baie mooi nuut gerestoureerde eiendom. Erf 743m2
Woonhuis bied 3 slaapkamers met ingeboude kaste Baie mooi badkamer, mooi kombuis met nuwe kaste, waskamer. Mooi vloerteels en matte en lekker sonnige voorstoep.
Besigheid met 2
Kom kyk gerus na die massiewe en veilige eiendom te huur in Montana. Die enorme huis is kompleet met 'n groot kombuis, waskamer, spens, 3 leefareas, studeerkamer, 4 slaapkamers, 2 badkamers en dubbel garage asook 'n bediende kamer. Die tuin is 'n lushof en daar is genoeg spasie vir 'n lekker groot familie.Kontak my gerus om die eiendom te besigtig
8.5 Ha hoewe met pragtige gesinswoning met hokke vir 100 varke asook pragtige weiding. Die hoewe bied die volgende:Gesinswoning:- 4 Ruim slaapkamers -2 badkamers- kombuis met aparte opwas en ook spens of waskamer- Eetkamer en sitkamer- LeefareaLandbou gedeelte:- 3-fase eskom krag-3 Boorgate (slegs een toegerus)- Varkhokke vir 100 varke)Kontak my
Drie slaapkamer huis te huur naby Laerskool ML Fick 3 slaapkamers met ingeboude kaste, moterhuis is toegebou wat gebruik kan word vir n 4de slaapkamer. Badkamer met bad en wasbaken n aparte toilet. Ruim leefarea, kombuis met baie kaste, elektriese stoof. Hierdie pragtige eiendom is gelee naby winkel sentrum en loop afstand vanaf Laerskool M.L FickG...
RUSTIGE LANDELIKE LEEFSTYL!!
Goed versorgde, ruim en sonnige 2 slk vrystaande huis op `n boomryke landbouhoewe in Tiegerpoort beskikbaar.
Die akkommodasie sluit onder andere in:
Onderdak kuierstoep, ondervloer verhitting in die leefkamer, volledeige badkamer asook `n gaste toilet, ruim aparte waskamer, `n toesluit stoorkamer/werkswinkel/studio