waskamer

26 properties
Searches related to "Waskamer" :

Waskamer

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  waskamer
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
2205 - 4,1ha plot 10km buite Bela Bela Baie goeie belegging, 2 huise op die eiendom wat verhuur kan word. Huis 1 : 250m2 3 slaapkamers, 2 badkamers kombuis met aparte opwasgeriewe en spens. Sitkamer en gesinskamer, studeerkamer Stoep agter aan die huis, lapa en aparte braai area. 3 motorhuis en stoor. Huis 2 200m2 4 slaapkamers en 2 badkamers Kombu...

3 Bed House in Meirings Park

Worcester, Western Cape

Gesellige 3 slaapkamerhuis te koop in gesogte Meiringspark waar daar werklik geen huise in die mark is nie behalwe hierdie EEN!! Groot leefareas met gesellige braaikamer, dubbelvolume plafon wat meer spasie skep en goeie indruk maak. Hierdie woonarea is veilig vir kinders asook bejaardes en naby skole asook kerke. Twee badkamers is uiters netjies e...
4 Slaapkamer huis te huur in Magalieskruin , bokant Braam Pretorius straat. Hierdie lieflike gesinswoning bied 4 ruim slaapkamers met groot ingeboude kaste, 2 pragtige badkamers , oopplan kombuis met baie ruim leef area en 'n een slaapkamer "Grannyflat " vir ouma of oupa of selfs boet of sus wat net bietjie op hul eie wil wees .Buite is 'n geriefli...

214 ha Farm in Stella

Vryburg, North West

Op 214 hektaar kry jy n pragtige stukkie aarde. Die plaas het Eskom krag, n sinkdam en twee boorgate. Een boorgat is toegerus met n dompelpomp en verskaf ongeveer 4000l terwyl die tweede boorgat toegerus is met n wondpomp en 1500l verskaf. Die plaas is ingedeel in 9 kampe waarvan 7 krippe het. Daar is n kraal maar nie n laaibank nie. Die 6 varkhokk...
Baie groot luukse lodge - slaap 30 mense. Lodge bestaan uit 5 Slaapkamers, almal en-suite badkamers. Baie groot oop sit-, eet- en tv kamer. Kombuis nuut oorgedoen. Volledig gemeubileerd met modern meubels en toerusting. Groot lapa met ingeboude braai en ruim ontspanningsarea. Baie mooi gevestigde tuin met 'n uitsig oor die Kransberge. Bestuurderswo...

5 Bed House in Vrede

Vrede, Free State

Luukse woonhuis te koop in Vrede, Oos-Vrystaat te koop. Hierdie ruim, goedversorgde woonhuis is in Vrede, n rustige plattelandse omgewing, minder as 200 km vanaf Gauteng in die hartland van die Noord-Oos Vrystaat. Hierdie pragtige familie woning spog met bogemiddelde goeie afwerkings en bied die volgende: - 2912 m Dubbel erf -5 Slaapkamers met inge...
59,69ha wildsplaas met wildwering. listing 1765 Baie mooi natuur met mooi groot maroela bome en doringbome. Grasdak hoofhuis het 2 slaapkamers, waarvan die hoofslaapkamer en suite is. 2 de badkamer met stort, toilet en wasbak. Lugversorging in die huis. Sitkamer en eetkamer op oopplan. Kombuis met spens en aparte opwasgeriewer, en waskamer. Groot

158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit)

Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

Lodge, wilds en bees plaas in Mookgopong Sleg 165 km vanaf Pretoria en net 2 km buite Mookgopong/Naboomspruit. 185 hektaar Bosveld plaas met woonhuis en Lodge. Die Lodge bestaan uit drie enkel slaap eenhede, twee vier slaapplek eenhede, een luukse eenheid met vier slaapplek, een luukse eenheid met ses tot agt slaapplek. Elke eenheid het 'n kombuis,...

10 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

Gasteplaas en Trou-venue naby Reitz te koop. As jy in die gasvryhiedsbedryf belangstel en n besigheidsgeleentheid in die platteland soek is hierdie gasteplaas een van die beste beleggings waarna jy kan kyk. Hierdie 10,67 ha eiendom is geleƫ naby Reitz in die Oos-Vrystaat, ongeveer 180 km vanaf Johannesburg en 300 km vanaf Bloemfontein. Die hoof in...

4 Bed House in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

4 Bedroom double storey tile roof house. Ceiling fans and lots of built-in cupboards. 2 bathrooms (1 en-suite). Spacious open plan living area with dining room. Open plan kitchen / scullery / laundry with cherry wood built-in cupboards. Gas stove. Lounge and study on second floor, needle work room, and main bedroom with walk in closet. 2 Balconies....
Waskamer
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)