waskamer

26 properties
Searches related to "Waskamer" :

Waskamer

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  waskamer
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Gasteplaas en Trou-venue naby Reitz te koop. As jy in die gasvryhiedsbedryf belangstel en n besigheidsgeleentheid in die platteland soek is hierdie gasteplaas een van die beste beleggings waarna jy kan kyk. Hierdie 10,67 ha eiendom is geleë naby Reitz in die Oos-Vrystaat, ongeveer 180 km vanaf Johannesburg en 300 km vanaf Bloemfontein. Die hoof in...
O/164 Vakansie oord te koop buite Bela Bela 21,413 ha wildwerende omheide plaas, eiendom is plat met pragtige savanna en is boomryk. 3 boorgate waarvan 1 toegerus is vir gebruik, ander 2 moet skoongemaak en getoets word. 3 km wandelpad met n piekniek plekkie en waterpunt. Kleinwild kom voor, bosbokkies, rooibokke, steenbokkies, vlakvarke, bosvarke,...

11361 ha Farm in Brandvlei

Brandvlei, Northern Cape

Plaas Naroogna is besonderse plaas wat in die hartjie van die Boesmanland geleë is. Naroogna is 25km van die naaste klein dorpie Brandvlei af. Brandvlei het alles wat mens broodnodig het. Uit die boerdery se oogpunt uit, is die twee koperasies op die dorp verseker aanwins. Naroogna is 175km vanaf Calvinia, wat twee keer Brandvlei se grootte is, en...

2.8 ha Farm in Pongola

Pongola, KwaZulu Natal

WOONHUIS NR 1 785 m2 Grasdak woning 6 slaapkamers, 3 badkamers, 3 toilets, kantoor, 2 sitkamers, eetkamer, onthaal area, kombuis, waskamer, spens, groot dek met braai area, swembad, jacuzzi, internet, Dstv en WiFi. GASTE KAMER Verbind met hoofhuis op walkway onder dak. Slaap 3 persone met on-suite badkamer en eie braai area. Grasdak gee Bosveld

45.5 ha Farm in Middelburg

Middelburg Central, Mpumalanga

Die plot is 45 hektaar groot en grens aan die Olifantsrivier. Geleë langs die ou Belfast pad en is 4km uit Middelburg. Daar is 10 woonhuise op die plot waarvan 9 uitverhuur word en die eienaar kan woon in die hoofhuis. Inkomste uit die huurhuise beloop R56 000.00 per maand. Op die hoof erf is twee woonhuise. Een groot stoor en een klein stoor ook ...

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

Hierdie drie slaapkamer huis het twee badkamers waarvan een en-suite is. Die huis front Noord en is geleë aan die rand van Petrus Steyn wat vir jou n pragtige plaas uitsig gee vanaf jou voorstoep. Die hele huis is of geteël , of het matte en orals is ingeboude kaste, diewering en n alarm sisteem. Buitekant is met sierstene gebou en die huis het '...
Waskamer
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)