Die Bos Properties For Sale

 |  Die Bos Property For Rent
25 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Die Bos Properties For Sale
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

403 ha Farm in Modimole (Nylstroom)

Modimolle (Nylstroom), Limpopo

403ha Bees-+ Saaiplaas. 50ha Vleiland, 50ha Leemgrond, 46ha sandgrond wat geskik is vir grondbone en 120ha turfgrond vir mielies en sonneblom. 4 boorgate waarvan 1 toegerus is en 9000l gee en die ander gee 2500l/h. Beesheining in 7 kampe verdeel waarvan 2 lande is. 3 watertenks onderskeidelik 10 000 en 2x5000l. Wild kom voor: koedoes, klein wild

3 Bed Olympus House For Sale

Pretoria East, Gauteng

My eienaar het besluit om te verhuis en my hart is seer. Ek is dringend op soek na 'n nuwe eienaar wat my wil kom bewoon en geniet.Ek is met baie liefde en sorg opgepas en bied die volgende aan my toekomstige eienaar:Groot oop plan sit/eetkamer en kombuis met granietblaaie en plek vir skottelgoedwasser en wasmasjien. My 3 slaapkamers is almal ruim

2.8 ha Farm in Pongola

Pongola, KwaZulu Natal

WOONHUIS NR 1 785 m2 Grasdak woning 6 slaapkamers, 3 badkamers, 3 toilets, kantoor, 2 sitkamers, eetkamer, onthaal area, kombuis, waskamer, spens, groot dek met braai area, swembad, jacuzzi, internet, Dstv en WiFi. GASTE KAMER Verbind met hoofhuis op walkway onder dak. Slaap 3 persone met on-suite badkamer en eie braai area. Grasdak gee Bosveld gev...
Ek treur oor my huidige eienaar wat my nie meer kan bewoon nie. Kom besigtig my, koop my en maak my hartjie weer heel.Ek het 'n pragtige oop plan sitkamer met 'n balkon wat op baie mooi tuine uitkyk.My kombuis het 'n ingeboude graniet ontbytblad met spasie vir 'n wasmasjien en yskas. My slaapkamer is ruim met ingeboude kaste en 'n dubbelbed pas met...
Alldays besproeiingsplaas met 1066 394 m3 geregistreerde waterregte. 835 ha Besproeiing-, Bees- , skaap- en wildsplaas naby Alldays in die mark. Hierdie is voorwaar een van die mees produktiewe, in-stap-en-boer plase wat jy in hierdie omgewing sal kry. Die eienaars se bestuurstyl word gekenmerk deur pynlike netheid, deeglike beplanning en
Property Die Bos For Sale
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)