STUNNING FAMILY HOME FOR THE LARGER FAMILY FOR SALE IN DIEBOS
If you love space, this home is for you.
On entering the front door, you find a huge lounge on your left with doors leading to the pool area. On your right, is the large dining area and straight on, you find the entertainment area with bar and sliding doors leading out to the swimming
Is privaatheid vir jou belangrik? Hierdie huis in diebos is beslis die antwoord. 'n Nuutgeboude oopplan kombuis en leefarea wat direk op die stoep uitloop, 'n instap-spens om van te droom en 'n aparte opwaskamer. Drie slaapkamers elkeen met 'n moderne en suite badkamer asook 'n skuifdeur wat op die stoep uitloop. Die stoep is ruim en die onderdak
Die huis is gebou - gemik op die familie aspek, groot oop leef areas, oop ruim kombuis met ekstra pak plek, graniet blaaie sowel as spens en opwas kamer vir jou gehalte!Groot wye trappe na bo, 4 kamers(waarvan 2 Hoof En-suite badkamers het) met 3.5 badkamers, Kantoor met klein kombuisie en verkeie balkonne wat na buite ly, stoep en die huis het
Hierdie woning bestaan uit 'n oopplan sit/eetkamer, oopplan kombuis met baie ekstra kaste en spasie vir wasmasjien en skottelgoedwasser, die 3 slaapkamers is almal geteel met ingeboude kaste, 2 badkamers, 1 met stort en 1 met 'n bad, enkel motorhuis, patio met dakkie en omheinde tuintjie.Bronberg is baie sentraal tussen groot winkelsentrums en
Ideale belegging met huurder sou u dit oorweeg. Hierdie pragtige eiendom word tans te koop aangebied in die gewilde Bronberg Aftreelandgoed in Olympus, Pretoria Oos. Hierdie is een van die laagste geprysde huise tans beskikbaar. Indien u koop as 'n belegger is daar tans 'n baie netjiese huurder in wat baie graag wil aanbly. Huurkontrak verval end
Ideale belegging met huurder sou u dit oorweeg. Hierdie pragtige eiendom word tans te koop aangebied in die gewilde Bronberg Aftreelandgoed in Olympus, Pretoria Oos. Hierdie is een van die laagste geprysde huise tans beskikbaar. Indien u koop as 'n belegger is daar tans 'n baie netjiese huurder in wat baie graag wil aanbly. Huurkontrak verval end
THE HILLTON LODGE
Dit is gelee op die Gooderson Kloppenheim Estate
Hoofhuis het 4 slaapkamers met ensuite badkamers
Twee is bo en twee ondeer
Onderste twee kamers het elk eie gas kaggel en buite braai
Boonste 2 slaapkamers gaan uit op gemeenskaplike patio
Oopplan sit/eet kombuis.
Kaggel in sitkamer
Toegeboude stoep met ingeboude braai
Verhitte
My eienaar het besluit om te verhuis en my hart is seer. Ek is dringend op soek na 'n nuwe eienaar wat my wil kom bewoon en geniet.Ek is met baie liefde en sorg opgepas en bied die volgende aan my toekomstige eienaar:Groot oop plan sit/eetkamer en kombuis met granietblaaie en plek vir skottelgoedwasser en wasmasjien. My 3 slaapkamers is almal ruim