Is privaatheid vir jou belangrik? Hierdie huis in diebos is beslis die antwoord. 'n Nuutgeboude oopplan kombuis en leefarea wat direk op die stoep uitloop, 'n instap-spens om van te droom en 'n aparte opwaskamer. Drie slaapkamers elkeen met 'n moderne en suite badkamer asook 'n skuifdeur wat op die stoep uitloop. Die stoep is ruim en die onderdak
THE HILLTON LODGE
Dit is gelee op die Gooderson Kloppenheim Estate
Hoofhuis het 4 slaapkamers met ensuite badkamers
Twee is bo en twee ondeer
Onderste twee kamers het elk eie gas kaggel en buite braai
Boonste 2 slaapkamers gaan uit op gemeenskaplike patio
Oopplan sit/eet kombuis.
Kaggel in sitkamer
Toegeboude stoep met ingeboude braai
Verhitte
Ek treur oor my huidige eienaar wat my nie meer kan bewoon nie. Kom besigtig my, koop my en maak my hartjie weer heel.Ek het 'n pragtige oop plan sitkamer met 'n balkon wat op baie mooi tuine uitkyk.My kombuis het 'n ingeboude graniet ontbytblad met spasie vir 'n wasmasjien en yskas. My slaapkamer is ruim met ingeboude kaste en 'n dubbelbed pas met...
WOONHUIS NR 1
785 m2 Grasdak woning
6 slaapkamers, 3 badkamers, 3 toilets, kantoor, 2 sitkamers, eetkamer, onthaal area, kombuis, waskamer, spens, groot dek met braai area, swembad, jacuzzi, internet, Dstv en WiFi.
GASTE KAMER
Verbind met hoofhuis op walkway onder dak. Slaap 3 persone met on-suite badkamer en eie braai area. Grasdak gee Bosveld gev...