besproeiing

45 properties
Searches related to "Besproeiing" :

Besproeiing

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  besproeiing
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

183 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

193ha Plaas met besproeiingsregte in die Warden distrik. Hierdie plaas is 12 km vanaf Warden geleë en bied die volgende: 112 ha Natuurlike weiding. (Grootvee-eenheid is 3 Ha.) 70 ha Hoë potensiaal lande. Daar is 138 470 m3 geregistreerde besproeiings regte uit die Wilgerivier waarmee ongeveer 34 ha lande besproei kan word. 2 Toegeruste Boorgate. 3

3394 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

3394 ha Besproeiingsplaas in die Harrismith distrik in die mark. Hierdie plaas is naby Warden in die Oos-Vrystaat geleë in n hoë reënvalstreek, een van die beste boerdery areas in Suid-Afrika. Al die plase l aan die rivierfront van die Corneliusrivier. Van die 3394 hektaar is 1480 ha lande waarvan 500 ha besproei word. Die besproeiing word gedoen

460 ha Farm in Dealesville

Dealesville, Free State

Daar is 4 weidingskampe en 1 kamp word van water voorsien. Die drade is in n Goeie toestand. Geen aangeplante weiding kom voor nie. 1 Sementdam, 1 Boorgat wat toegerus is met windpomp. Geen besproeiing kom voor nie. Reenval per jaar: 500 mm, Drakrag: 1 GVE op 8 h BTW ingesluit

458 ha Farm in Clarens

Clarens, Free State

Uitsonderlike plaas in 'n baie gesogde area teen die Asrivier. Die plaas het 12 ha appels reeds in versamelende stadia van produksie met meditasie vir uitvoer en uitbreidings. Puik hoë potensiaal lande in 'n hoë reënval area. Besproeiings regte en waterlyne in plek. Uitgebreide infrasruktuur wat insluit 2 huise, verskeie store, veilings lokaal en
Wild heining reg om plaas. Stand houdende riviere en drie boorgate op die plaas en gronde. Daar is 40HA saai grond waar van 10HA besproeiing grond is waar van spilpunt in gesluit is. Weiding grond is 160HA. Mooi groot 4 slaap kamer huis en 3 badkamers groot kombuis met eet en sitkamer, mooi ontwikkeld plaas teen n goeie prys. Bees hanteering
Dit is 'n binneplaas met 6 Ha geregistreerde water. 3 Ha Russiese gras onder, Floppy spreiers. 4 Ha vyfgrasmengsel onder met Floppy spreiers. Die plaas is verdeel in 5 kampe. 6 Klein kampies onder besproeiing. Lande kan ook aangewend word om aartappels te plant. Ekstra 4.5 KVA sonkrag vir die huis. Hier is ook 'n Eskompunt vir pompe. BTW ingesluit

1500 ha Farm in Prince Albert

Prince Albert, Western Cape

Historic farm for sale between the Swartberg Mountains. Boerdery kommoditeite: Uiesaad, Wortelsaad, Vrugte, Skaap en Waterbottelering. Waterbrom uit die Swartberg kom met pyplyn na opgaardam (130 000 Kub m), waarvandaan 'n besproeiingstelsel na onderskeie lande en boorde gaan - alle onder gravitasiedruk. Die waterbrom word gedeel met die buurman op...
1745 - Vaalwater Hoenderplaas te koop. 8 Hoenderhokke waarvan 7 gebruik word vir broilers en een is vir l henne. Stoorkamers vir voer vir hoenders. Oop skuur vir toerusting. 2 lande vir gewasse met besproeiing 2 Weidings kampe Skaapkraal en beeshanterings geriewe Afdakke vir 3 voertuie Werkskamer of motorhuis vir 2 voertuie plus motorhuis onder

948 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

947 Hektaar plaas in die Harrismith distrik in die mark. Hierdie pragtige Weidingsplaas l in n hoë reënval gebied, aan die voet van Platberg naby Harrismith, op die N3 roete na Natal. Hier is alles wat die Oos-Vrystaat jou kan bied, asemrowende natuurskoon, asook uitstekende boerdery potensiaal. Hierdie waterryke plaas het baie natuurlike strome ...

164 ha Farm in Laingsburg

Laingsburg, Western Cape

Laingsburg Plaas van 164.75ha ongeveer 50km vanaf Laingsburg. ongeveer 16 ha onder besproeiing waarvan ongeveer 3.5 ha onder lusern is. 1 ha appelkose. Res is veld en berg. Water: 3 Boorgate waarvan 2 toegerus is. Deel Bergwater: Deel bergwater asook boorgate loop in sinkdam. Spuit onder eie druk vanuit dam. Geboue: Woonhuis met 4 slaapkamers, 1.5
Besproeiing
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)