besproeiing

45 properties
Searches related to "Besproeiing" :

Besproeiing

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  besproeiing
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit)

Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

Lodge, wilds en bees plaas in Mookgopong Sleg 165 km vanaf Pretoria en net 2 km buite Mookgopong/Naboomspruit. 185 hektaar Bosveld plaas met woonhuis en Lodge. Die Lodge bestaan uit drie enkel slaap eenhede, twee vier slaapplek eenhede, een luukse eenheid met vier slaapplek, een luukse eenheid met ses tot agt slaapplek. Elke eenheid het 'n kombuis,...

97 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

97 ha plaas in die Harrismith distrik te koop. Hierdie klein plasie is direk langs die N3 geleë. Die maklike toegangsroete maak hierdie eiendom ook geskik vir moontlike besigheidsontwikkeling. Hier is nie net n spog woning nie maar ook goeie natuurlike weiding en 66 ha hoë potensiaallande waar daar tans mielies en boontjies geplant word -maar ook...

55 ha Farm in Swartruggens

North West, North West

PRYS DRASTIES VERLAAG. GASTEPLAAS/SKIETOPLEIDINGSENTRUM, ONTSPANNINGS ATMOSFEER MET VERSKEIE BESIGHEID GELEENTHEDE GROOT 55HA, PRYS R5500,000-00 70KM VAN RUSTENBURG. HOOGS AANVAARBARE TEN VOLLE ONTWIKKELDE EIENDOM. BINNEPLAAS (4 TITELAKTES), UITSTAANDE NATUUR MET VERSKEIDENHEID GROOT INHEEMSE BOME. GRENS AAN RIVIER. EIENDOM IN TOTAAL WILDOMHEIN, OU...

45.5 ha Farm in Middelburg

Middelburg Central, Mpumalanga

Die plot is 45 hektaar groot en grens aan die Olifantsrivier. Geleë langs die ou Belfast pad en is 4km uit Middelburg. Daar is 10 woonhuise op die plot waarvan 9 uitverhuur word en die eienaar kan woon in die hoofhuis. Inkomste uit die huurhuise beloop R56 000.00 per maand. Op die hoof erf is twee woonhuise. Een groot stoor en een klein stoor ook ...
Alldays besproeiingsplaas met 1066 394 m3 geregistreerde waterregte. 835 ha Besproeiing-, Bees- , skaap- en wildsplaas naby Alldays in die mark. Hierdie is voorwaar een van die mees produktiewe, in-stap-en-boer plase wat jy in hierdie omgewing sal kry. Die eienaars se bestuurstyl word gekenmerk deur pynlike netheid, deeglike beplanning en
Besproeiing
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)