1757 - Wildsplasie te koop by Radium
Goeie wildheining
3 x hout huise plus aparte gaste ablusie blok
3 x boorgate
2 x gronddamme
Wildskuilings
Perdestalle
Hoenderhokke
Afdakke en skuur vir implemente
Elektriese heinings by huis en by 1 hektaar besproeiings area vir lusern, mielies en ander gewasse.
Volledige lys van los goedere wat nie deel van
2194 19ha plot te kromdraai, Thabazimbi distrik te koop.
Eskom 3 fase krag. Nuwe heinings van 1.8m. Het R700 000 gekos.
1 Boorgat met baie sterk water wat toegerus is met 'n dompelpomp.
5 ha onder besproeiing. Opgaardam en watertenk vir huis.
5 Slaapkamer huis, 2 badkamers, sitkamer, eetkamer en kombuis.
Buite geboue, stoorkamers, hoenderslagpale
Hier is die ideale geleentheid vir die man wat 'n gemengde boerdery wil bedryf! As bonus is daar 'n sandgroef wat 'n maandelikse inkomste gee. Die lande is bo-gemiddelde lande en het selfs in die droogte goeie oeste gelewer wat winsgewind is. 'n Verdere plus-punt is genoeg water om te kan
besproei vir bv. lusern wat 'n verdere inkomste kan lewer
Die persele is 130 ha groot. Die drade is in n goeie toestand. 90 ha aangeplante lusern kom voor ( S.A. Standaard 2 jaar en 1 stuk 4 jaar oud)
1 landekamp kom voor met rooigrond. Daar is 1 x 6 Toring Zimmatic 40 ha, 4 Toring Zimmatic 25 ha, 6 Toring Agrico 50 ha, 3 Toring Zimmatic.
Hulle doen halwe sirkels. Daar is 5 boorgate ( 50 000 + 12 000 + 12...
NYLSTROOM: 314ha Beesplaas met 45ha geregistreerde waterregte uit rivier. Groot huis plus bestuurdershuis en ou huis. Werkerskwartiere, store, krale, spreidip, moederlyne met besproeiing. Aangeplante weiding vir beeste. Rivier deur plaas met baie water, fonteine, 3 gronddamme, groot gedeelte is 3 kante met wildwerend omhein. Wild kom voor nl
342 hektaar groot rivierfront plaas met met 20 hektaar spilpunt besproeiings lande en 10 hektaar droe land met voersorgum, volop weiding met gannabos onder andere.
Die woonhuis moet opgeknap word en Eskom krag is beskikbaar.
Die plaas word aangebied as 'n lopende saak met los goedere wat by die koopsom ingesluit is. Dit is 75km vanaf Bloemfontein
Wildplaas 316 ha.wildwerend en ge-elektrifiseer.
37 ha.Teelkamp wildwerend met Rooibokke, Swartram,Nyalas en Split blouwildebees koei dragtig vanaf goue bul.
Groot nuwe 5 slaapkamer huis met 5 vol badkamers.1 Boshuis en 2 Werkers huise. Twee toegeruste boorgate. Sementdam en 3 suipings. Groot 200 vk.m stoor met koelkamer en slag geriewe. Trekker, B...
Die plaas is 992 ha groot. Die plaas bestaan uit die volgende:
Daar is 5 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water. Drade is in n baie goeie toestand.
Aangeplante weiding Scheepers koring
Lande: 26 Ha . Daar word tans natgespuit met handlyne. Geen ingeslyste besproeiing nie
Watervoorsiening: Daar is 6 boorgate waarvan 5 toegerus is. 3
2500 ha plaas in Hopetown distrik te koop met 11 kampe, 15 veesuipings, 2.4 m wildsdraad met jakkalsproef omhein. 1 landekamp met vloed tipe lande. 2 ha besproeiing vanuit die boorgat. 7 Sementdamme en 2 sinkdamme, 8 Boorgate waarvan 1 toegerus is met 'n dompelpomp met eksom krag ( 4000 liter per uur) 1 Baksteenhuis met 4 slaapkamers, 2 badkamers
Die plaas het 4 weidingskampe en die kampe is voorsien van water. Die drade is in n redelike toestand en 200 Ha Silk kom voor.
Daar kom 6 landekampe voor van 350 Ha. Die tipe lande is : Sand-leem
Geen ingelyste besproeiing kom voor nie.
Daar is 3 Boorgate waarvan 1 toegerus is met n dompelpomp en 2 windpompe.
1 Sinkdam en 1 Sementdam kom voor