afdakke

33 properties
Searches related to "Afdakke" :

Afdakke

|

Afdakke Centurion

|

Afdakke Pretoria

|

Motor Afdakke

|

Staal Afdakke

|

Stoep Afdakke

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  afdakke
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3 Bed Montana House For Sale

Pretoria North, Gauteng

Aftree oord in die warm noorde van Pretoria wat klem le op versorging en ondersteuningsdienste wat werklik 'n verskil maak aan die lewenskwaliteit van die oord se inwoners. Naby aan winkel sentrums en die N1. -Moderne en volledig toegeruste 24-uur sorgeenheid -Mediese spreekkamer(algemene praktisyn en fisioterapeut) -Eetsaal -Ontspanningsaal vir fu...
2136 - Exceptional 8.35 ha plot outside Bela Bela for sale. Ruim 2 slaapkamers en suite badkamers Kombuis, sitkamer en eetkamer is oopplan. Aparte opwas geriewe Lugversorging in al die vertrekke Swembad met lapa wat netjies omhein is 2 rondawel huise met badkamers en klein kombuis. 2 Motorhuise met dubbel afdakke Teetuin met 2 wendy huise Groot

1622 ha Farm in Boshof

Boshof, Free State

Die grootte van die plaas is 1622Ha en bestaan uit die volgende: Weiding: Daar is 34 weidings kampe waarvan slegs 6 nie oor water beskik nie. Drade is in n baie goeie toestand. Lande: 4 Landekampe, 4 Ha het n spilpunt met lusern op. Watervoorsiening: Daar is 10 boorgate waarvan 4 toegerus is. 6 damme waarvan 3 nie ingebruik is nie. Verbeterings: 4 ...
Die pragtige aftree eenheid met 2 slaapkamer , 2 badkamers, enkel garage en enkel afdak is gelee in die gewilde Bougainvilla aftreeoord in Montana, Pretoria. Elke vertrek is toegerus met 'n dakwaaier, matte in die kamers en teels in die res van die huis met 'n privaat stoep wat gedeeltelik toegemaak is met seil. Ook 'n bonus is die Louvre afdak wat...

1220 ha Farm in Petrusburg

Petrusburg, Free State

5 Weidingskampe en die drade is in n goeie toestand. Die kampe is 664 ha & 110 ha groot. 3 kampe word gebruik vir aangeplante weiding. Daar is water vir die kampe. Die tipe lande wat voorkom is Sand-leem. 8 Boorgate kom voor waarvan 1 toegerus is met n windpomp, 1 sonpomp en 2 dompelpompe. 5 Sementdamme. Hier is n groot, ruim 5 Slaapkamerhuis, 2 ba...

3.8 ha Farm in Bethal

Highveld, Grass and Wetlands, Mpumalanga

Alles bly net die huis voorraad en meubles word getrek. Jy kry die volgende: Skaap krale Vark hokke Hoender hokke met krag Bees krale Drukgang 2 Sement damme 2 Boorgate 2 Stoorkames 2 Wendy huise Implemente sluit die volgende in: Trekker met fire fighter Router water Ploe Op erter Disk en slacher Die huis bied die volgende vir 'n lekker plaas lewe:...

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

Baie ruim leefareas met die kuierkombuis deel daarvan. Die groot instap spens asook die opwasgedeelte is 'n pluspunt . Die kamers is heerlik groot en die badkamers het interessante afwerking. Die deure gee 'n eie karakter aan die huis.Die kuierstoep nooi jou om deel te word van die natuur en word daar saans heerlik om die knetterende vuur gekuier i...
Plaas is 10 km vanaf teerpad op die Rooibergpad. Gelykplaas met gedeelte rantveld aan voet van berg. Plaas is baie goed ontwikkel met 3 huise, stoor vir onthale en funksies, kroeg, ablusieblok, lapa en swembad en boskamp tussen Tambotiebome. 3 Garages, baie buitegeboue en 'n voerstoor. Afdak vir hamermeule, groot stoor met slaggeriewe, koelkamer en...

1.8 ha Farm in Swartruggens

North West, North West

Eiendom baie goed geleƫ, naby vier rigting kruising van die hoof teerpad,geskik vir verskeidenheid besighede soos Algemene Handelaar, Slaghuis, Brandstof Depot,Restaurant,ens van genoemde besighede was al in die verlede op die perseel bedryf sentraal geleƫ vanaf die dorp en Trust gebied. Rustige Bosveld atmosfeer, Eskom krag, Toegeruste Boorgat, ...
4 Slaapkamer huis te huur in Magalieskruin , bokant Braam Pretorius straat. Hierdie lieflike gesinswoning bied 4 ruim slaapkamers met groot ingeboude kaste, 2 pragtige badkamers , oopplan kombuis met baie ruim leef area en 'n een slaapkamer "Grannyflat " vir ouma of oupa of selfs boet of sus wat net bietjie op hul eie wil wees .Buite is 'n geriefli...
Afdakke
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)