stoep afdakke

8 properties
Searches related to "Stoep Afdakke" :

Stoep Afdakke

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  stoep afdakke
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Brits. Netjiese en ruim 3 slp huis met 2 badkamers. Ruim leefarea met kaste wat ingebou is. Kombuis. Groot erf met ingeboude braai op stoep. Dubbel motorhuis met pakkamer. Dubbel afdakke vir waentjie of karavaan.
O/171 Pragtige huis in die Highlands Wilderness Estate net buite Bela Bela. 4 Slaapkamers, 2 ensuite, 3 badkamers. 2 x Gesinskamers en eetkamer. Pragtige kombuis en groot stoep vir uitgerekte kuiers, en swembad. Dubbel motorhuis en afdakke. Tuinwoonstel
59,69ha wildsplaas met wildwering. listing 1765 Baie mooi natuur met mooi groot maroela bome en doringbome. Grasdak hoofhuis het 2 slaapkamers, waarvan die hoofslaapkamer en suite is. 2 de badkamer met stort, toilet en wasbak. Lugversorging in die huis. Sitkamer en eetkamer op oopplan. Kombuis met spens en aparte opwasgeriewer, en waskamer. Groot a...
Die pragtige aftree eenheid met 2 slaapkamer , 2 badkamers, enkel garage en enkel afdak is gelee in die gewilde Bougainvilla aftreeoord in Montana, Pretoria. Elke vertrek is toegerus met 'n dakwaaier, matte in die kamers en teels in die res van die huis met 'n privaat stoep wat gedeeltelik toegemaak is met seil. Ook 'n bonus is die Louvre afdak
1745 - Vaalwater Hoenderplaas te koop. 8 Hoenderhokke waarvan 7 gebruik word vir broilers en een is vir l henne. Stoorkamers vir voer vir hoenders. Oop skuur vir toerusting. 2 lande vir gewasse met besproeiing 2 Weidings kampe Skaapkraal en beeshanterings geriewe Afdakke vir 3 voertuie Werkskamer of motorhuis vir 2 voertuie plus motorhuis onder

Farm in Musina

Musina and Limpopo Valley, Limpopo

Die eiendom is gedeeltes 33,34, 35 3n 48 Havre, Tshipise in die distrik van Musina in die Limpopo provinsie maar staan bekend as Njalaskop met totale grotte van 90 hk ongeveer 33km van Musina. Die eiendom is omhein met 'n 17 draad wildwerende heining, twee toegeruste boorgate wat ongeveer gesamentlik 5000 lt per uur lewer. Die huis is n dubbelverdi...
2152 - Drie luukse woonhuise (nuut) op leefstyl hoewe. 21 Ha plot plat grond 4 toegeruste boorgate met baie sterk water, 1 gronddam en sinkdam waaruit besproei word. Afgekampte kraal vir beeste Omhein met beesheining Alle geboue is ongeveer 4 jaar oud. Hoofhuis 300m2 Die hele huis het teelvloere Baie groot stoep met afdakke vir 4 voertuie Groot

110 ha Farm in Alma

Modimolle (Nylstroom), Limpopo

1778 - 110ha plaas groente plaas in die Alma distrik .Huidig is daar aarbeie geplant onder die nethuis van 1,7ha .Tamaties, blomkool en broccoli wat besig is om te oes. Die plaas is geregistreer by Globalgap - vir die uitvoer na die Midde Ooste .Daar is 13ha lande tans onder drupbesproeiing. 60ha lande wat gebruik kan word vir groente. Toegeruste b...
Stoep Afdakke
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)