motor afdakke

8 properties
Searches related to "Motor Afdakke" :

Motor Afdakke

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  motor afdakke
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Pragtige 2 slaapkamer, 2 badkamer woonstel, 2 motor afdakke. Gelee in die pragtige Bougainvilla Aftree Oord in Montana Tuine.Goeie sekuriteit. Nasorgafdeling. 30 middag etes. Interkomsisteem. Goedkoop DSTV, goedkoop Wifi,andnbsp;

9 ha Farm in Kakamas

Kakamas, Northern Cape

Eiendom net buite die dorp, 3 Slaap kamer huis 2 met eie badkamer en aparte 3de badkkamer. (aircons) Kombuis en opwas/kook area (aircon) Ooplan sit/eetkamer (aircons) Dubbel Motor Huis met afdakke vir 4 motors. 2 Kantore met koombuis en stoorkamer, toilet en wasbak Braai area langs huis met boma en geteel. Swembad onderdak toegemaak met Canvas

2 Bed Sinoville Property To Rent

Pretoria North, Gauteng

Kom kyk gerus na die pragtige 2 slk huis in Sinoville vir die stil en rustige familie wat veilig wil wees met genoeg spasie om nie ingeperk te voel nie. Die huis is kompleet mete 'n enorme oopplan sit / eetkamer en kombuis. Dit word aangevul met 2 groot slaapkamers en 2x badkamers, 'n lieflike agtertuin en genoeg afdakke vir motors.

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

Baie ruim leefareas met die kuierkombuis deel daarvan. Die groot instap spens asook die opwasgedeelte is 'n pluspunt . Die kamers is heerlik groot en die badkamers het interessante afwerking. Die deure gee 'n eie karakter aan die huis.Die kuierstoep nooi jou om deel te word van die natuur en word daar saans heerlik om die knetterende vuur gekuier i...

1.8 ha Farm in Swartruggens

North West, North West

Eiendom baie goed geleƫ, naby vier rigting kruising van die hoof teerpad,geskik vir verskeidenheid besighede soos Algemene Handelaar, Slaghuis, Brandstof Depot,Restaurant,ens van genoemde besighede was al in die verlede op die perseel bedryf sentraal geleƫ vanaf die dorp en Trust gebied. Rustige Bosveld atmosfeer, Eskom krag, Toegeruste Boorgat, ...
4 Slaapkamer huis te huur in Magalieskruin , bokant Braam Pretorius straat. Hierdie lieflike gesinswoning bied 4 ruim slaapkamers met groot ingeboude kaste, 2 pragtige badkamers , oopplan kombuis met baie ruim leef area en 'n een slaapkamer "Grannyflat " vir ouma of oupa of selfs boet of sus wat net bietjie op hul eie wil wees .Buite is 'n geriefli...

4 Bed House in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

4 Bedroom double storey tile roof house. Ceiling fans and lots of built-in cupboards. 2 bathrooms (1 en-suite). Spacious open plan living area with dining room. Open plan kitchen / scullery / laundry with cherry wood built-in cupboards. Gas stove. Lounge and study on second floor, needle work room, and main bedroom with walk in closet. 2 Balconies....

2 Bed House in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

Kies Nylstroom, want aftree gaan oor 'n VEILIGE omgewing! Pragtige toesluit- & aftree huis in die gesogte Bosveldsig kompleks! Die huis het 2 ruim kamers met genoegsame kaste en 2 mooi badkamers, met n ensuite-badkamer in die hoof slaap kamer. Die leef area is lekker gesellig en loop uit na die eet kamer en netjiese kombuis met opwas. Vanuit die ko...
Motor Afdakke
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)