afdakke pretoria

6 properties
Searches related to "Afdakke Pretoria" :

Afdakke Pretoria

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  afdakke pretoria
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Pragtige 2 slaapkamer, 2 badkamer woonstel, 2 motor afdakke. Gelee in die pragtige Bougainvilla Aftree Oord in Montana Tuine.Goeie sekuriteit. Nasorgafdeling. 30 middag etes. Interkomsisteem. Goedkoop DSTV, goedkoop Wifi,andnbsp;

2 Bed Sinoville Property To Rent

Pretoria North, Gauteng

Kom kyk gerus na die pragtige 2 slk huis in Sinoville vir die stil en rustige familie wat veilig wil wees met genoeg spasie om nie ingeperk te voel nie. Die huis is kompleet mete 'n enorme oopplan sit / eetkamer en kombuis. Dit word aangevul met 2 groot slaapkamers en 2x badkamers, 'n lieflike agtertuin en genoeg afdakke vir motors.

3 Bed Montana House For Sale

Pretoria North, Gauteng

Aftree oord in die warm noorde van Pretoria wat klem le op versorging en ondersteuningsdienste wat werklik 'n verskil maak aan die lewenskwaliteit van die oord se inwoners. Naby aan winkel sentrums en die N1. -Moderne en volledig toegeruste 24-uur sorgeenheid -Mediese spreekkamer(algemene praktisyn en fisioterapeut) -Eetsaal -Ontspanningsaal vir
Die pragtige aftree eenheid met 2 slaapkamer , 2 badkamers, enkel garage en enkel afdak is gelee in die gewilde Bougainvilla aftreeoord in Montana, Pretoria. Elke vertrek is toegerus met 'n dakwaaier, matte in die kamers en teels in die res van die huis met 'n privaat stoep wat gedeeltelik toegemaak is met seil. Ook 'n bonus is die Louvre afdak
4 Slaapkamer huis te huur in Magalieskruin , bokant Braam Pretorius straat. Hierdie lieflike gesinswoning bied 4 ruim slaapkamers met groot ingeboude kaste, 2 pragtige badkamers , oopplan kombuis met baie ruim leef area en 'n een slaapkamer "Grannyflat " vir ouma of oupa of selfs boet of sus wat net bietjie op hul eie wil wees .Buite is 'n geriefli...

2 Bed House in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

Kies Nylstroom, want aftree gaan oor 'n VEILIGE omgewing! Pragtige toesluit- & aftree huis in die gesogte Bosveldsig kompleks! Die huis het 2 ruim kamers met genoegsame kaste en 2 mooi badkamers, met n ensuite-badkamer in die hoof slaap kamer. Die leef area is lekker gesellig en loop uit na die eet kamer en netjiese kombuis met opwas. Vanuit die ko...
Afdakke Pretoria
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)