slaapkamer

284 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  slaapkamer
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3 Bed House in Brits

Brits, North West

'n Netjiese en aantreklike huis met baie groot motorafdakke geleƫ in Brits Laerskool area, feitlik hele erf onder plaveisel, net 'n klein gedeelte tuin naby die voorstoep van die huis, sitkamer, eetkamer, TV kamer, baie goed ingerigte kombuis met elektriese stoof en gasstoof met plek vir dubbele yskaste, langs kombuis is spens met baie rakke, 3 ru...
PRAGTIGE LEEFSTYKLEINHHOEWEGroot 5 Slaapkamer huis, Woonstel, Afdak vir 8 motors, Gronddam en pragtige uitsig oor die Zwavelspoort.Die hoofhuis bied ook kantore vir werk vanaf die huis, ruim lapa met ingeboude braai gekoppel aan 'n pool-kamer en klassieke kroeg, kristalhelder swembad en pragtige groot, inheemse bome.Die woonstel is naby, maar
2199 - 20ha plaas buite Bela Bela Ongeveer 1000 pekanneut bome, 3 verskillende variteite. Bome is in blokke aangeplant, 500 bome 8 jaar oud en 500 bome 4 jaar oud. Reeds in produksie Bome is onder mikro-besproeiing. Neutkraker toerusting. 2 Toegeruste boorgate, 1 vir huislike gebruik en ander boorgat vir die pekanneute. Opgaardam, watertenks. Moede...
Wildsplaas slegs 15 kilometer buite Thabazimbi teenaan hoofpad. Wildwerend omhein met elektriese heining en outomatiese skuifhek by hoofingang. 3 Wildteelkampe, 2 toegeruste boorgate, 12 500 liter watertenks, Massey Ferguson 188 met skraper en Eskom krag. Op die plaas is 'n pragtige Lodge (slaap 12 mense), kampterrein, 2 huise (5 slaapkamer en 3

110 ha Farm in Alma

Modimolle (Nylstroom), Limpopo

1778 - 110ha plaas groente plaas in die Alma distrik .Huidig is daar aarbeie geplant onder die nethuis van 1,7ha .Tamaties, blomkool en broccoli wat besig is om te oes. Die plaas is geregistreer by Globalgap - vir die uitvoer na die Midde Ooste .Daar is 13ha lande tans onder drupbesproeiing. 60ha lande wat gebruik kan word vir groente. Toegeruste b...
Baie groot luukse lodge - slaap 30 mense. Lodge bestaan uit 5 Slaapkamers, almal en-suite badkamers. Baie groot oop sit-, eet- en tv kamer. Kombuis nuut oorgedoen. Volledig gemeubileerd met modern meubels en toerusting. Groot lapa met ingeboude braai en ruim ontspanningsarea. Baie mooi gevestigde tuin met 'n uitsig oor die Kransberge

2 Bed Townhouse in Bultfontein

Bultfontein, Free State

Hierdie eenheid bied aan u oopplan leefarea met 2 slaapkamers asook vol badkamer. Die eenheid is losstaande met privaat tuin asook toesluit motorhuis.
ZAMBEZI AFTREE OORD. VERSORGINGS AFDELING. 1 SLAAPKAMER WOONSTEL TE KOOP. SITKAMER/KOMBUIS. BADKAMER MET ROLSTOEL VRIENDELIKE STORT. STOEP. GRASPERK. ETES, BUSSIE NA KOLLONADE. HAARKAPPER. BUTLER INDIEN NODIG.
Pragtige huis te koop in pretoria noord DIE WINSKOOP VAN DIE JAAR BIED DIE VOLGENDE 3 Slaapkamers 1 Badkamer Oop plan Leef area Kombuis Stoep 1 Motorhuis.

3 Bed La Hoff House For Sale

Klerksdorp, North West

Hierdie 3 slaapkamer huis naby Laerskool La Hoff gelee wat dit die perfekte familie huis maak.Die ingeboude braaier onder die lapa maak dit die ideale plek om gaste te onthaal. Vrugte bome in die agter tuin sorg vir heerlike vars vrugte. Die aangeboude afdak bied parkering vir 2 ekstra voertuie. Die lieflike gesin-huis bied die volgende:- 3
Slaapkamer
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)