reenval

16 properties
Searches related to "Reenval" :

Reenval

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  reenval
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

460 ha Farm in Dealesville

Dealesville, Free State

Daar is 4 weidingskampe en 1 kamp word van water voorsien. Die drade is in n Goeie toestand. Geen aangeplante weiding kom voor nie. 1 Sementdam, 1 Boorgat wat toegerus is met windpomp. Geen besproeiing kom voor nie. Reenval per jaar: 500 mm, Drakrag: 1 GVE op 8 h BTW ingesluit

697 ha Farm in Koffiefontein

Fauresmith, Free State

BAIE GOEIE VEEPLAAS WAAROP DAAR 18 MAANDE LAAS VEE WAS, SO WEIDING IS IN N BAIE GOEIE TOESTAND. LYNDRADE GOED. BESTAAN UIT 4 KAMPE MET WATER. 10 BOORGATE EN 1 PUT 3 BOORGATE TOEGERUS MET WINDPOMPE, 3 SEMENT DAMME, 1 GROOT GRONDDAM. OU PLAAS OPSTAL, WERKERSHUIS X 1, SKAAPDRUKGANG, SKAAPKRAAL. REENVAL 430MM PJ DRAKRAG 9/10 HA OP GVE

565 ha Farm in Fauresmith

Fauresmith, Free State

Veeplaas met 2 weidings kampe met water, Bes kik oor veehanteringsgeriewe, 2 Boorgate wat toegerus is met windpompe. 1Groot sementdam, Drade van kampe in goeie toestand, Klein huis bestaande uit leefvertrek, kombuis , kamer en badkamer . 1 x Ou werkershuis 1 x Stoor met afdak Veehanteringsgeriewe Drakrag 1/11GVE, Die reenval per jaar is ongeveer

1211 ha Farm in Soutpan

Dealesville, Free State

929.23 & 282 Ha veeplaas Soutpan distrik. Eienaar wil dit as eenheid verkoop. 929.23 Ha: Plaas met 12 weidings kampe en beskik oor water. Veehanteringsgeriewe 7 Boorgate waarvan 5 toegerus is, 1 Sement dam, 2 Grond damme Soutwerke tans nie in produksie nie (16 boorgate & stoor ) Drade van kampe in goeie toestand 3 ou lande kampe onbewerk. Rooi / sa...
65 hektaar wildsplaas ongeveer 30 kilometer van Northam. Besonderse mooi stuk grond met gemengde soet- en suurveld. Baie sterk weiding geskik vir bees en wild. Gelyk plaas met mooi uitsig oor berge. Grondtipe: 1/3 turf en res rooigrond. Reenval: 600 mm per jaar Groot verskeidenheid bosveldbome, onder andere: Hardekool, Rooi Ivoor, Maroela, Rooibos

1076 ha Farm in Dealesville

Dealesville, Free State

Die plaas bestaan uit 1076 ha en is gelee in Dealesville distrik. Daar kom 12 weidingskampe voor met 11 kampe wat van water voorsien is. Drade van die kampe is in 'n goeie toestand. Beskik oor veehanteringsgeriewe. 6 Boorgate waarvan 5 toegerus is. 3 Steen damme. Geen woonhuis kom op die plaas voor nie. 350 ha lande is onbewerk. 1 x Ou steen werker...

326 ha Farm in Kroonstad

Kroonstad, Free State

Die is 'n goeie vee en saaiplaas met 2 groot weidingskampe (126 ha) en die kampe word van water voorsien. Die drade is in 'n goeie toestand en daar is 3 landekampe met Avalon tipe grond. ( 80 - 120 cm diep) die lande kamp is 200 ha groot. Geen woonhuis, store of werkershuise kom voor nie. Daar is 4 Boorgate wat toegerus is met 1 windpomp en 2 sonpo...

2200 ha Farm in Luckhoff

Fauresmith, Free State

Die plaas is 2200 Ha groot. Daar woon tans niemand op die plaas nie , daar word slegs met skaap geboer. Die weiding is in goed. Die plaas bestaan uit die volgende: Daar is 15 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water. Drade is in n baie goeie toestand. Alle buitedrade is elektrifiseer. Lande: Geen. Watervoorsiening: Daar is 9 toegeruste bo...

342 ha Farm in Vrede

Vrede, Free State

342 Hektaar Weidingsplaas in die Heilbron distrik in die mark. Hierdie plaas is ongeveer 10 km vanaf Heilbron en word hoofsaaklik vir bees en skaapboerdery gebruik. 14 Weidingskampe met goeie gemengde rooigras weiding, met n grootvee-eenheid van 4 ha. Al die kampe is met water toegerus. 40 ha ou lande asook 40 ha erogrostis lande. Voerkraal vir ska...

1282.9 ha Farm in Fauresmith

Fauresmith, Free State

Die plaas is gelee naby Fauresmith en is 1282 ha groot. Hier kom 7 weidingskampe voor met water maar die boorgate moet toegerus word. Die drade van die kampe is in 'n redelike toestand. Geen aangeplante weiding kom voor nie. Hier is ook nie lande op die plaas nie. 10 Boorgate waarvan slegs 1 toegerus is. 4 Steen damme. Daar is geen woonhuis nie ( M...
Reenval
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)