reenval

16 properties
Searches related to "Reenval" :

Reenval

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  reenval
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

1274 ha Farm in Petrusburg

Petrusburg, Free State

Gemengde weiding met diep rooi g rond. Hierdie plaas is inn baie goeie toestand en daardie persoon wat hier koop kan werklik net instap en begin boer . 1274 ha Vee plaas in die Petrusburg /Perdeberg distrik. Plaas bestaan uit 3 dele. Veeplaas met 13 weidings kampe met water in alle kampe. Drukgang en krale van bees te is baie mooi. 10 Boorgate waar...
Baie mooi Eco-plaas met groot verskeidenheid mooi bome en besonderse uitsig oor die berge en klowe. Rooibos, Hardekool, Knoppiesdoring, Blinkblaar en vele ander tiepiese bosveld bome. Baie mooi soetveld op die gelyk gedeelte van die plaas, en effens suur teen die berg. Wildsoorte wat voorkom is Rooibokke, Koedoes, Zebras, Blouwildebeeste, Kameelper...
Die plaas is gelee ongeveer 320 kilometer van Pretoria, langs die Matlabas rivier by Matjiesfontein. Die veld is deurgaans soet met groot verskeidenheid van Akasias, waarvan baie Kameeldoorns en bietjie Swarthaak. Die gemiddelde reenval is ongeveer 450 - 500 mm per jaar. Wild wat op die plaas voorkom sluit in Rooibok, Blesbok, Koedoe

980 ha Farm in Petrusburg

Petrusburg, Free State

Die grootte van die plaas is 980 ha, en die plaas bestaan uit die volgende: Weiding: Daar is 5 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water met sementkrippe Drade is in n baie goeie toestand (1,2 m hoog) 2 Kampe - ongeveer 250ha - het wildsheining 30 Ha aangeplante rog 45 ha aangeplante hawer Lande: 2 Landekampe Geen ingelyste besproeiing nie...

1241 ha Farm in Viljoenskroon

Viljoenskroon to Vierfontein, Free State

Hier is die ideale geleentheid vir die man wat 'n gemengde boerdery wil bedryf! As bonus is daar 'n sandgroef wat 'n maandelikse inkomste gee. Die lande is bo-gemiddelde lande en het selfs in die droogte goeie oeste gelewer wat winsgewind is. 'n Verdere plus-punt is genoeg water om te kan besproei vir bv. lusern wat 'n verdere inkomste kan lewer. H...

4420 ha Farm in Merweville

Beaufort West, Western Cape

MERWEVILLE: Livestock farm The farm is located on the Merweville and Beaufort West border. Although the property has two access routes from two roads, both are locked and there is no trespassing over the property. Two large dry rivers flow across the farm. The natural habitat of grass provides excellent grazing. The farm has two separate title deed...
Reenval
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)