Petrus Steyn Properties For Sale

 |  Petrus Steyn Property For Rent
19 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Petrus Steyn Properties For Sale
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

Hierdie mooi sandsteen huis het drie slaapkamers en twee badkamers waarvan een en-suite is. n sitkamer , eetkamer en kombuis met n lekker spens. Hout plafonne, diefwering en sekuriteits hekke orals. n Veilige motorhuis en geboude hokke vir duiwe of honde en n lekker vuur boma asook talle vrugte bome en n druiwe prieël, asook heerlike stoepe voor e...

318 ha Farm in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

This is 'n great opportunity to enjoy country living . Exclusive To Pam Golding Properties. The farm is located between Petrus Steyn and Lindley. It offers a lot of potential. It will be ideal for a weekend guest farm or just a getaway from the city noise. Ideal for the farm is the availability of water. It offers boreholes and windmills. This

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

Hierdie huis in Petrus Steyn staan bekend as die ou Pastorie. Dit het n kollosale tuin orals met mooi skatte weggesteek. n Pragtige waenhuis, twee braai areas, boorgat asook n watertenk en drukpomp. Die kombuis het n koolstoof en aparte opwas area. Dit is n groot volume huis met baie spasie. Drie slaapkamers waarvan een badkamer en-suite is met n

303 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

303 ha Reitz farm for sale. Located between Reitz and Petrus-Steyn in a high rainfall area. The Liebenbergsvlei flows through the farm. The Liebensbergvlei is fed by the Hoogland water scheme that carries water from the Katse dam to the Vaal dam. There are 50 000 m? registered irrigation rights. There are 80 ha of arable land of which 60 ha are

180 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

180 ha Plaas in die Reitz distrik in die mark. Hierdie plaas is op die welbekende Tarzan pad in n bo-gemiddelde goeie saai area in die Oos-Vrystaat, 25 km vanaf Reitz, 35 km vanaf Bethlehem en 40 km vanaf Petrus-Steyn. Die plaas bestaan uit 60 ha hoë potensiaal lande maar kan verdubbel word. 120 ha goeie gemengde rooigrasweiding. Daar is n spruit

180 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

180 ha Farm in the Reitz district for sale. 180 ha Plaas in die Reitz distrik in die mark. Hierdie plaas is op die welbekende Tarzan pad in n bo-gemiddelde goeie saai area in die Oos-Vrystaat, 25 km vanaf Reitz, 35 km vanaf Bethlehem en 40 km vanaf Petrus-Steyn. Die plaas bestaan uit 60 ha hoë potensiaal lande maar kan verdubbel word. 120 ha goeie
Grond beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 180 hektaar, sentraal geleë tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 30km vanaf Reitz, 40km vanaf Bethlehem en 35km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat. Die naaste silo is ongeveer 40km. Hierdie plaas beskik oor 60 ha leemsand lande en 60ha oulande wat in drie kampe verdeel is, sowel as 60ha

1126 ha Farm in Bethlehem

Bethlehem, Free State

SOLE MANDATE This 1126 ha Crop farm is situated in one of the prestige farming area in the Eastern Free State (35 km from Bethlehem, 25 km from Reitz and 40 km from Petrus Steyn) and offers the following: Approximately 850 ha high potential arable lands, ideal for corn, beans, sunflower, potatoes and wheat as well as 150 ha of natural grazing

267 ha Farm in Bethlehem

Bethlehem, Free State

n Baie mooi en goeie plaas beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 267hektaar, sentraal geleë tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 25km vanaf Reitz, 35km vanaf Bethlehem en 40km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat. Die naaste silo is ongeveer 20km. Misdaad is tot dusver laag in hierdie area.Hierdie plaas beskik oor 200ha leemsand
Property Petrus Steyn For Sale
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)