Hierdie huis in PetrusSteyn staan bekend as die ou Pastorie.
Dit het n kollosale tuin orals met mooi skatte weggesteek. n Pragtige waenhuis, twee braai areas, boorgat asook n watertenk en drukpomp.
Die kombuis het n koolstoof en aparte opwas area.
Dit is n groot volume huis met baie spasie. Drie slaapkamers waarvan een badkamer en-suite is met n
Met n stoep wat strek van die ooste tot die suide kant van die huis kan jy heeldag n gemaklike sitplek kry.
Daar is n heerlike koel briesie deur die huis vir die warm somersdae en tussen die antrasiet stoof in die sitkamer en die koolstoof in die kombuis sal jy nie eers besef wanneer dit winter in PetrusSteyn is nie.
n Baie rustige atmosfeer
Hierdie drie slaapkamer huis het twee badkamers waarvan een en-suite is.
Die huis front Noord en is geleë aan die rand van PetrusSteyn wat vir jou n pragtige plaas uitsig gee vanaf jou voorstoep.
Die hele huis is of geteël , of het matte en orals is ingeboude kaste, diewering en n alarm sisteem.
Buitekant is met sierstene gebou en die huis het 'n
This house has a safe and peaceful feeling to it. Face brick house, easy to maintain and can move in without doing any reparations seeing as everything is in an excellent condition. Four bedrooms with three bathrooms, one en-suite. Bedroom/ Study with build in desk that has its own entrance from the garden. There are plenty of build-in closets in t...