Die Weide Properties For Sale

 |  Die Weide Property For Rent
59 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Die Weide Properties For Sale
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
1628 ha Senekal plaas te koop. Hierdie is een van die beste weidingsplase in die area met bogemiddelde goeie natuurlike weiding. LANDE: 400 ha 500 mm Diep lande wat l in n Noord/Suid rigting waar hulle hoofsaaklik mielies en sonneblom produseer. WEIDING 1150 goedopgepaste gemengde rooigras weiding. AANGEPLANTE WEIDING 30 ha Erogrostis lande 70 ha
Koop hierdie plasie en boer na hartelus. 285 ha weiding. Goeie heinings. Goeie vee hanteringsfasiliteite. Oulike bewoonbare huis met volop stoorruimte vir voertuie. Volop water vir beeste. Die drakrag van die weiding is 5 ha per bees.

428 ha Farm in Ficksburg

Ficksburg, Free State

428 ha in die Ficksburg distrik in die mark. Hierdie plaas is 33 km vanaf Ficksburg, 38km vanaf Senekal en 48 km vanaf Marquard geleë. Hierdie plaas bestaan uit plat vlaktes en golwende heuwels in n pragtige gedeelte in die Oos-Vrystaat. Daar is 165 ha lande asook 23 ha aangeplante weiding. Die weiding is verdeel in 13 kampe. Gemiddelde reënval

2200 ha Farm in Luckhoff

Fauresmith, Free State

Die plaas is 2200 Ha groot. Daar woon tans niemand op die plaas nie , daar word slegs met skaap geboer. Die weiding is in goed. Die plaas bestaan uit die volgende: Daar is 15 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water. Drade is in n baie goeie toestand. Alle buitedrade is elektrifiseer. Lande: Geen. Watervoorsiening: Daar is 9 toegeruste
555 ha Alldays Besproeiingsplaas te koop. Hierdie plaas het 90 hektaar besproeingslande waarvan daar op n rotasiestelsel 50 hektaar per jaar besproei word met drupbesproeing. Die lande bestaan uit rooi sand-leem grond. Daar is 35 000 m3 geregistreerde waterregte uit 11 boorgate wat toegerus is met mono- en dompelpompe. Die plaas is toegespan met
955 ha Plaas tussen Reitz en Frankfort te koop. Hierdie pragtige Oos-Vrystaat plaas is in die mark vir R14 100 per ha en bied die volgende: 286 ha lande. 200 ha Eragrostis aangeplante weiding lande. 469 ha Natuurlike weiding wat bestaan uit gemengde rooigrasweiding en baie vleiweiding. Veehanteringsgeriewe. Drade is in n goeie toestand. 5 Boorgate

992 ha Farm in Fauresmith

Fauresmith, Free State

Die plaas is 992 ha groot. Die plaas bestaan uit die volgende: Daar is 5 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water. Drade is in n baie goeie toestand. Aangeplante weiding Scheepers koring Lande: 26 Ha . Daar word tans natgespuit met handlyne. Geen ingeslyste besproeiing nie Watervoorsiening: Daar is 6 boorgate waarvan 5 toegerus is. 3

1622 ha Farm in Boshof

Boshof, Free State

Die grootte van die plaas is 1622Ha en bestaan uit die volgende: Weiding: Daar is 34 weidings kampe waarvan slegs 6 nie oor water beskik nie. Drade is in n baie goeie toestand. Lande: 4 Landekampe, 4 Ha het n spilpunt met lusern op. Watervoorsiening: Daar is 10 boorgate waarvan 4 toegerus is. 6 damme waarvan 3 nie ingebruik is nie. Verbeterings: 4
1358 ha in die Senekal distrik in die mark. Hierdie plaas is 30 km vanaf Senekal, 45 km vanaf Ficksburg en 42 km vanaf Marquard in n pragtige gedeelte wat uitkyk oor die Malutiberge. Daar is 451 ha goeie lande waar presisie boerdery gedoen word en karteringskaarte beskikbaar is. Hier word hoofsaaklik mielies, boontjies en sonneblomme geplant. Daar

454 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

454 ha Reitz plaas te koop. Hierdie plaas is tussen Reitz en Bethlehem geleë. Hierdie plaas het n goeie infrastruktuur met 2 gerieflike woonhuise en verskeie buitegeboue en store. Daar is 240 ha goeie lande en 214 ha weiding. Hierdie plaas is vroeër as melkplaas gebruik en daar is van die lande omskep in aangeplante weidings.
Property Die Weide For Sale
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)