Die Weide Properties For Sale

 |  Die Weide Property For Rent
59 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Die Weide Properties For Sale
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

1274 ha Farm in Petrusburg

Petrusburg, Free State

Gemengde weiding met diep rooi g rond. Hierdie plaas is inn baie goeie toestand en daardie persoon wat hier koop kan werklik net instap en begin boer . 1274 ha Vee plaas in die Petrusburg /Perdeberg distrik. Plaas bestaan uit 3 dele. Veeplaas met 13 weidings kampe met water in alle kampe. Drukgang en krale van bees te is baie mooi. 10 Boorgate

780 ha Farm in Bethlehem

Bethlehem, Free State

780 Ha Oos-Vrystaat plaas in die mark. Hierdie plaas is in n bae goeie saaigebied, 10km vanaf Bethlehem in die Paul Roux rigting. Plaas bestaan uit die volgende: 395 ha Lande 385 ha Weiding 4 Slaapkamer woonhuis 2 Slaapkamer woonstel Verskeie buite geboue Groot afdak vir implemente 2 Groot toesluit store 1 boorgat 1Groot gronddam 1 klein gronddam

1385 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

Waterryke 1385ha -weidingplaas, geleë op die eskarp van die Drakensberge in die Noordoos-Vrystaat, aan die bolope van die Wilgerivier. Watervoorsiening is uitstekend en sluit in n dam met n oppervlak van 15 ha, asook 2 kleiner damme wat uitstekende forelhengel kan toelaat. Weiding bestaan uit hooglandgrasveld met klowe, vleie en platoweiding
Plaas gelee tussen Winburg en Bloemfontein, slegs 5 km uit Winburg, gelee tussen die N1 en Winburg Brandfort pad. Grondpad in goeie toestand. Lyndrade is meestal reg, een sterk boorgat maar nie toegrus nie. Idiaal vir beesboere wat extra weiding soek, of diere wil aanhou en in die dorp self bly. Soetveld, grens aan die revier. Maklike toegang vir

980 ha Farm in Petrusburg

Petrusburg, Free State

Die grootte van die plaas is 980 ha, en die plaas bestaan uit die volgende: Weiding: Daar is 5 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water met sementkrippe Drade is in n baie goeie toestand (1,2 m hoog) 2 Kampe - ongeveer 250ha - het wildsheining 30 Ha aangeplante rog 45 ha aangeplante hawer Lande: 2 Landekampe Geen ingelyste besproeiing

416 ha Farm in Bethlehem

Bethlehem, Free State

416 ha by Aberfeldy in die Harrismith distrik in die mark. Hierdie plaas is ongeveer 14 km vanaf Kestell. Daar is 160 ha hoë potensiaallande met n 5-6 ton per hektaar langtermyn gemiddelde opbrengste op mielies. Daar is laas jaar kalk toegedien. Die kontoere is deur Chris van der Merwe gemaak. Die drade van die plaas is in n goeie toestand

534 ha Farm in Petrusburg

Petrusburg, Free State

Hier kom 5 weidingskampe voor en die kampe is van water voorsien. Geen aangeplante weiding kom voor nie. Die drade is in n goeie toestand. 3 Boorgate waarvan 2 toegerus is met windpompe en 1 met n sonpomp. 2 Sementdamme 2 Gronddamme Geen woonhuis nie, slegs n karavaan. 1 Stoor. 1 Kliphuis vir die werkers. Paar stukke wild kom voor, kontak my gerus

183 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

193ha Plaas met besproeiingsregte in die Warden distrik. Hierdie plaas is 12 km vanaf Warden geleë en bied die volgende: 112 ha Natuurlike weiding. (Grootvee-eenheid is 3 Ha.) 70 ha Hoë potensiaal lande. Daar is 138 470 m3 geregistreerde besproeiings regte uit die Wilgerivier waarmee ongeveer 34 ha lande besproei kan word. 2 Toegeruste Boorgate. 3

97 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

97 ha plaas in die Harrismith distrik te koop. Hierdie klein plasie is direk langs die N3 geleë. Die maklike toegangsroete maak hierdie eiendom ook geskik vir moontlike besigheidsontwikkeling. Hier is nie net n spog woning nie maar ook goeie natuurlike weiding en 66 ha hoë potensiaallande waar daar tans mielies en boontjies geplant word -maar ook

Farm in Fauresmith

Fauresmith, Free State

342 hektaar groot rivierfront plaas met met 20 hektaar spilpunt besproeiings lande en 10 hektaar droe land met voersorgum, volop weiding met gannabos onder andere. Die woonhuis moet opgeknap word en Eskom krag is beskikbaar. Die plaas word aangebied as 'n lopende saak met los goedere wat by die koopsom ingesluit is. Dit is 75km vanaf Bloemfontein
Property Die Weide For Sale
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)