Die Erwe Properties For Sale

 |  Die Erwe Property For Rent
9 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Die Erwe Properties For Sale
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
O/187 Malebone Park Private Reserve 10km buite Bela Bela 12,5 ha erf in die park wat 250ha groot is. Voltitel erwe te koop. Water word voorsien deur die park se private boorgate, Eskomlyne is beskikbaar en is op pre paid vir al die erwe. 5% van die totale erf oppervlakte mag vir die huis omhein word. Hierdie is 'n wildsplaas en daarom word geen

898 m² Land available in Groot Brakrivier

Great Brak River, Western Cape

AVONDDANS COUNTRY ESTATE Vacant stands for sale in Avonddans with lovely views of the Outeniqua mountains, the village and/or sea views. See below a list of available stands. Erwe te koop in Avonddans met prag-uitsigte op Outeniquaberge, Groot-Brakrivier en see. Avonddans se heffings is laag asook die munisipale belastings. Sien onderaan pryse met

Pretoria Plot For Sale

Pretoria Central, Gauteng

UITSTEKENDE BOUGELEENTHEID! Hierdie is 'n NAALD IN N HOOIMIED! SKAARS SOOS HOENDERTANDE!UITSONDERLIKE ERF VAN 3800 vk m in 'n klein SEKURITEITS KOMPLEKS VAN NET 4 ERWE.- Daar is reeds op die ander 3 erwe gebou en is nuwe moderne Plaashuisstyl huise. Huisplanne ingesluit,wat in gevorderde stadium van goedkeuring is. Nog net terreinplan wat gedoen
Wildsplaas slegs 15 kilometer buite Thabazimbi teenaan hoofpad. Wildwerend omhein met elektriese heining en outomatiese skuifhek by hoofingang. 3 Wildteelkampe, 2 toegeruste boorgate, 12 500 liter watertenks, Massey Ferguson 188 met skraper en Eskom krag. Op die plaas is 'n pragtige Lodge (slaap 12 mense), kampterrein, 2 huise (5 slaapkamer en 3
2207 - 8.5ha plot te koop buite Bela Bela Huis 1 - 3 Slaapkamers, 2 badkamers Sitkamer met jetmaster kaggel, eetkamer en nuwe kombuis en opwasgeriewe. Lapa met ingeboude braai. Dubbel motorhuis met ingeboude braai.Stoorkamers Huis 2 - 2 Slaapkamer huis met 2 badkamers Loftkamer met dek Kombuis met houtkaste, oopplan met sitkamer Die huise se erwe

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

'n Pragtige ruim huis met baie ekstras. Ideaal vir heerlike Bosveldkuiers met baie vriende of kinders en kleinkinders. Andersins is die grondvloer die antwoord met 'n baie ruim oopplan leef en eetkamer, asook 'n goedbeplande kombuis. Die twee groot slaapkamers nooi jou dadelik in met baie kaste en hope lig.Die boonste vlak bied slaapplek vir 6
UITSTEKENDE LIGGING in SHERE/TYGER VALLEY area.Netjiese 4 Slaapkamer huis, 270 vk m stoor/fabriek, 5 motorafdakke op 1 Ha grond wat elektries omhein is Rustige plaasatmosfeer maar net 5 minute vanaf verskeie skole, inkopiesentrums en hospitale.Die huis bied ruim leef en werksareas, netjiese afwerkung, en 'n warm, praktiese kombuis met oorgenoeg Beu...

2.8 ha Farm in Pongola

Pongola, KwaZulu Natal

WOONHUIS NR 1 785 m2 Grasdak woning 6 slaapkamers, 3 badkamers, 3 toilets, kantoor, 2 sitkamers, eetkamer, onthaal area, kombuis, waskamer, spens, groot dek met braai area, swembad, jacuzzi, internet, Dstv en WiFi. GASTE KAMER Verbind met hoofhuis op walkway onder dak. Slaap 3 persone met on-suite badkamer en eie braai area. Grasdak gee Bosveld gev...

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

Met n stoep wat strek van die ooste tot die suide kant van die huis kan jy heeldag n gemaklike sitplek kry. Daar is n heerlike koel briesie deur die huis vir die warm somersdae en tussen die antrasiet stoof in die sitkamer en die koolstoof in die kombuis sal jy nie eers besef wanneer dit winter in Petrus Steyn is nie. n Baie rustige atmosfeer
Property Die Erwe For Sale
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)