Die Erwe Houses For Sale

 |  Die Erwe Houses For Rent
3 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Die Erwe Houses For Sale
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

'n Pragtige ruim huis met baie ekstras. Ideaal vir heerlike Bosveldkuiers met baie vriende of kinders en kleinkinders. Andersins is die grondvloer die antwoord met 'n baie ruim oopplan leef en eetkamer, asook 'n goedbeplande kombuis. Die twee groot slaapkamers nooi jou dadelik in met baie kaste en hope lig.Die boonste vlak bied slaapplek vir 6
UITSTEKENDE LIGGING in SHERE/TYGER VALLEY area.Netjiese 4 Slaapkamer huis, 270 vk m stoor/fabriek, 5 motorafdakke op 1 Ha grond wat elektries omhein is Rustige plaasatmosfeer maar net 5 minute vanaf verskeie skole, inkopiesentrums en hospitale.Die huis bied ruim leef en werksareas, netjiese afwerkung, en 'n warm, praktiese kombuis met oorgenoeg Beu...

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

Met n stoep wat strek van die ooste tot die suide kant van die huis kan jy heeldag n gemaklike sitplek kry. Daar is n heerlike koel briesie deur die huis vir die warm somersdae en tussen die antrasiet stoof in die sitkamer en die koolstoof in die kombuis sal jy nie eers besef wanneer dit winter in Petrus Steyn is nie. n Baie rustige atmosfeer
Houses Die Erwe For Sale
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)