onthaal

23 properties
Searches related to "Onthaal" :

Onthaal

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  onthaal
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

6 Bed Bester House For Sale

Bronkhorstspruit, Gauteng

Executive style home in quite area. Ideal for a businessman - enough room for guests and entertainment can only be a pleasure with the facilities that are in place. Six bedrooms with two bathrooms. Family , TV- and lounge open plan . Study with washbasin and toilet - could also be used as a bedroom if need be. Jacuzzi , built in braai and patio. Do...

3 Bed House in Klein Brak River

Klein Brak And Tergniet, Western Cape

Ekslusiewe Mandaat Pragtige huis wat in aanbou is in baie gewilde area. Naby die rivier en word omring deur natuur. 3 slaapkamers en 2 badkamers, met 'n fantastiese buite area, met swembad wat ideaal is vir onthaal.
Pragtige huis met baie spasie oopplan met pragtige kombuisHoofslaapkamer loop uit op die tuin2 pragtige badkamerslieflike onthaal area apart van die huisExtras: Die huis het lug reeling in die sitkamer en hoofslaapkamerWi-Fi Alarm eiendom baie veilig garages vir 2 voertuie
Hierdie pragtige 4 Slaapkamer huis met 3 badkamers in Flamwood is die ideale familie huis. 'n Ruim kombuis met aparte opwas geriewe, groot eetkamer en sitkamer apart. Lieflike ruim onthaal area met kroeg en binneshuise braai wat uitloop op die swembad.Dubbel Motorhuis.Moenie wag nie bel dadelik .

4 Bed La Hoff House For Sale

Klerksdorp, North West

Moderne 4 slaapkamer huis met 3 volledige badkamers. 3 Oopplan leefareas. Studeerkamer wat ook gebruik kan word as 5de slaapkamer. Groot moderne kombuis met pragtige hout kaste. 3 Leefareas. Groot onthaal area met ingeboude braai en kroeg. Swembad. Motorhuis vir 4 voertuie. Ruim opwas met kaste en werksoppervlak. Oopplan woonstel met badkamer

335 ha Farm in Bethlehem

Bethlehem, Free State

Goeie gemengde plaas naby Bethlehem met baie water, goeie infrastruktuur en hoë potensiaal lande. Appelboord onder besproeing met uitbreidings moontlikhede. Daar is ook 2 store en twee groot gerieflike huise. Huis 1 bestaan uit : 5 slaapkamers 2 badkamers. Huis 2 bestaan uit: 4 Slaapkamers, 2 badkamers. 1 Slaapkamer woonstel, swembad vir onthaal

3 Bed Flamwood House To Rent

Klerksdorp, North West

Baie ruim huis in Flamwood Sentraal. Buiten die gewone het die huis ook �n ingeboude braai/onthaal area. Beskikbaar 1 Maart 2020 Klerksdorp has been identified as a regional powerhouse in the province, boasting unrivalled medical facilities, the largest shopping mall in the North West as well as a robust property market. Good infrastructure

3 Bed House in Vaalwater

Vaalwater, Limpopo

Die perfekte familiehuis, hierdie is die tyd om hier te koop, sulke pryse gaan nie herhaal word nie. Die goed beplande huis het als wat u wil he, van die oop, spasiese vertrekke tot die groot onthaal grote kombuis.die kinders sal hul eie geriewe in 'n 1ste verdieping area, met ma en pa op die onderste vloer. Die massiewe tuin sal seker maak dat

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

Netjiese Kaaps-Hollandse huis met ruim kombuis, slaapkamers en moderne badkamers. n Groot leefarea om gaste te onthaal met lugversorging. Die buite braai area het n pragtige uitsig op die vrugteboord en die groot erf bied n veilige speelplek vir kinders. Daar is n klipstoor op die tweede erf wat vir funksies en uitstallings gebruik word. Ekstra is
COVERED OUTSIDE ENTERTAINMENT AREA FOR ALL YEAR ROUND WEATHER A family home for sale in the popular Berg en Dal area. The house offers three sizeable rooms with plenty of cupboard space, two full bathrooms, home office and three living areas. An inside and outside covered braai area with cosy lapa. Beautiful views over the swimming pool with a well...
Onthaal
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)