Hierdie 3 slaapkamer huis naby Laerskool La Hoff gelee wat dit die perfekte familie huis maak.Die ingeboude braaier onder die lapa maak dit die ideale plek om gaste te onthaal. Vrugte bome in die agter tuin sorg vir heerlike vars vrugte. Die aangeboude afdak bied parkering vir 2 ekstra voertuie. Die lieflike gesin-huis bied die volgende:- 3
This breath-taking house is built in a security estate that is in an upper-class area of Potchefstroom.The house offers an open plan entertainment area that consist of a TV room, dining room, entertainment area with built-in-braai, fireplace and beautiful kitchen. The kitchen itself is already a winner with just enough-not-too-much space that is pe...
Sentraal van dorp, maklike toegang, mooi Bosveld natuur, goeie gemengde weiding, deel Wild omhein, res bees omhein. Eiendom met baie moontlikhede volgens Boerdery tipes toegepas, varkboerdery, L hoenders, skaap en Bees Boerdery, Bemarking direk aan verbruiker. 2 Boorgate stoor water, Sement dam en tenks, Sterkte van water onbekend. Voldoende water ...
Uitsonderlike mooi wildsplaas met baie geriewe ingerig vir oorseese en plaaslike jagters, en ideaal vir wildteel.
Die plaas le tussen Thabazimbi en Rooiberg en is baie toeganklik aangesien hy aan die grondpad grens, 15km van die naaste teerpad.
Luukse lodge slaap 12 mense, met groot onthaal area, TV kamer, eetkamer, en lapa.
Baie buitegeboue
Twee slaapkamer huis te koop in Naboomspruit
Wat 'n pragtige huis! Perfek vir aftrede en net reg vir intrek en bly. Die huis is gele in 'n veilige kompleks met toegangsbeheerde hekke 24 uur per dag. Voltitel, geen maandelikse heffings en diere vriendelik. Twee ruim slaapkamers met ingeboude kaste en dakwaaiers. Een pragtige badkamer. Oopplan sitkam...
Lodge, wilds en bees plaas in Mookgopong
Sleg 165 km vanaf Pretoria en net 2 km buite Mookgopong/Naboomspruit. 185 hektaar Bosveld plaas met woonhuis en Lodge. Die Lodge bestaan uit drie enkel slaap eenhede, twee vier slaapplek eenhede, een luukse eenheid met vier slaapplek, een luukse eenheid met ses tot agt slaapplek. Elke eenheid het 'n kombuis,...
Wildsplaas Te Koop.
Ideaal vir belegger / ontwikkelaar. Of 'n paar vriende wat saam ongelooflike ervaringe en herhinneringe aan geliefdes wil gee, sonder om kilometers ver te ry.
Slegs 8km buite Klerksdorp en uitstekend geleë naby die damvakansie-oord.
Die plaas vorm deel van die munisipalegrense en is dus ideaal vir die ontwikkelaar wat wil onder...
Gasteplaas en Trou-venue naby Reitz te koop.
As jy in die gasvryhiedsbedryf belangstel en n besigheidsgeleentheid in die platteland soek is hierdie gasteplaas een van die beste beleggings waarna jy kan kyk.
Hierdie 10,67 ha eiendom is geleë naby Reitz in die Oos-Vrystaat, ongeveer 180 km vanaf Johannesburg en 300 km vanaf Bloemfontein.
Die hoof in...
Gasteplaas en Trou-venue naby Reitz te koop.
As jy in die gasvryhiedsbedryf belangstel en n besigheidsgeleentheid in die platteland soek is hierdie gasteplaas een van die beste beleggings waarna jy kan kyk.
Hierdie 10,67 ha eiendom is geleë naby Reitz in die Oos-Vrystaat, ongeveer 180 km vanaf Johannesburg en 300 km vanaf Bloemfontein.
Die hoof in...
Kanoneiland is �n ongelooflike boeregemeenskap! Naby Upington en Keimoes, rustig, veilig en met uitsigte oor wingerdlande en die rivier wat fenominaal is.
Hierdie 2893 m� eiendom het soveel potensiaal en is enige entrepeneur se droom. Behalwe vir die huis, is daar �n winkelgebou met ingeboude rakke en toonbanke, sowel as geriewe vir �n slag...