omgewing

27 properties
Searches related to "Omgewing" :

Omgewing

|

Mark Omgewing

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  omgewing
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Hartbeespoort/Brits - vacant land LIGGING, LIGGING, LIGGING - R 2.2 UITSTEKENDE GELEENTHEID !! BESTE LIGGING!! GOEIE OMGEWING!! 2 Hektaar Onontwikkelde eiendom beskikbaar in die Hartbeespoort omgewing. Ideale geleentheid om die eiendom te ontwikkel na u eie behoeftes. Pragtige bosveldplasie met asemrowende uitsig oor die Magaliesberg. Gelee

2 Bed Bonnievale Farm To Rent

Robertson, Western Cape

Geniet die rustige plaas omgewing. Twee slaapkamers met een badkamer huis te huur. Oopplan kombuis leefarea met binne braai en jetmaster vir koue dae.Alle vensters het diefwering.Huis gele� ongeveerd 7km buite BonnievaleKrag en water ingesluit.

253 ha Farm in Clarens

Clarens, Free State

Baie mooi plaas met pragtige uitsig oor die berge beskikbaar in Clarens. Die plaas is baie goed geleë in 'n veilige omgewing en ideaal geskik vir toerisme. Die groot 5 slpk, 3 badkamer sandsteen huis is baie netjies met elektriese omheining. Daar is 4 boorgate en 2 dompelpompe, sink en verskeie gronddamme wat water voorsien aan die wild op die

Meerhof Plot For Sale

Hartbeespoort, North West

ALLEEN MANDAAT!! Kom bou u droom huis op hierdie 950m2 waar veiligheid, rustigheid en 'n ongelooflike mooi plaas omgewing vir u wag. Oop ruimtes skep, 'n idiliese gevoel van vryheid sonder die wete dat u ver van alle bedrywighede soos skole, kerke, winkelsentrums en al die aktiwieteite wat Hartbeespoort dam u bied. Dit is nou u laaste kans om deel

Meerhof Plot For Sale

Hartbeespoort, North West

Kom vestig u in hierdie eksklusiewe landelike omgewing van Landsmeer equestrian estate waar natuur en ruimte van groot waarde is met n uitmuntende uitsig van die Magalies Berg reeks so ver die oog kan sien. Die baie bekende Jasmyn vars produkte mark net loop afstand van die pragtige estate waar u alles wat kos, geskenke, boek winkel en 3

1 Bed Villieria Apartment To Rent

Pretoria Central, Gauteng

Moderne 1 Slaapkamer woonstel met eie tuintjie - RietfonteinPragtige 1 Slaapkamer woonstel met en-suite badkamer, oopplan leefarea en moderne kombuis. Klein privaat tuintjie en "courtyard" met wasgoedlyn, wasbak en plek vir wasmasjien. 1 Onderdak Parkering. Pre-paid elektrisiteit. Water is ingesluit by maandelikse huurbedrag. Gelee in klein komplek...
3 Bedroom, 6 undercover parking area. Wooden structure built to enhance the natural surrounding. You won't realize you are in town. Unrestricted view over Bronkhorstspruit dam. Fenced, small swimming pool and outside jacuzzi. Hierdie leefstyl huis binne die dorpsgebied, maar tog in die natuur. Kom vergewis uself van die besondere tuin tussen die n...

2 Bed Rietondale Apartment To Rent

Pretoria Central, Gauteng

Mooi opgegradeerde 2 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 2 slaapkamers, 1 moderne badkamer en oopplan kombuis met ruim woon vertrek. Klein stoepie. Pre-paid elektrisiteit en water. 2 Veilige parkeerplekke. Bediende toilet en stort. Gelee in Rietondale met maklike
85ha Weidingsgrond in Klerksdorp omgewing. Die plaas het 25ha oulande wat jy kan gebruik om voer aan te plant. Hierdie is ideaal vir 'n jongman wat op sy eie stukkie grond wil begin boer. Daar is 4 boorgate waarvan 2 toegerus is met 'n windpomp en 'n dam. Daar is 'n Eskom 3-fase kragpunt wat aangeskakel kan word (indien jy krag sou benodig). Op

435 ha Farm in Ficksburg

Ficksburg, Free State

435 ha in die Ficksburg distrik in die mark. Hierdie plaas is in n pragtige area ongeveer 24 km vanaf Ficksburg en 30 km vanaf Rosendal. Hierdie plaas bestaan uit 230 ha baie goeie lande waar presisie boerdery gedoen word en karteringskaarte beskikbaar is. Daar word hoofsaaklik mielies, sonneblom en boontjies in hierdie omgewing geplant. Daar is
Omgewing
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)