Gesellige 3 slaapkamerhuis te koop in gesogte Meiringspark waar daar werklik geen huise in die mark is nie behalwe hierdie EEN!!
Groot leefareas met gesellige braaikamer, dubbelvolume plafon wat meer spasie skep en goeie indruk maak.
Hierdie woonarea is veilig vir kinders asook bejaardes en naby skole asook kerke.
Twee badkamers is uiters netjies e...
Mooi opgegradeerde en ruim 1 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 1 ruim slaapkamer, 1 moderne badkamer , kombuis en ruim woon vertrek met kaggel. Ingeboude kaste met baie pakplek. Klein stoepie en klein tuintjie. Pre-paid elektrisiteit en water. Tuindienste

Mooi opgegradeerde 3 slpk woonstel/huis - Rietondale, PretoriaGEEN TROETELDIERE! Hierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 3 ruim slaapkamers, 2 moderne badkamers , oop plan kombuis met aparte opwas/laundry. Ruim woon vertrek en eetkamer. Ingeboude kaste met baie pakplek. Stoep en tuin. Pre-paid
Mooi opgegradeerde en ruim 1 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 1 ruim slaapkamer, 1 moderne badkamer , kombuis en ruim woon vertrek met kaggel. Ingeboude kaste met baie pakplek. Klein stoepie en klein tuintjie. Pre-paid elektrisiteit en water. Tuindienste
Grond beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 180 hektaar, sentraal geleë tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 30km vanaf Reitz, 40km vanaf Bethlehem en 35km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat. Die naaste silo is ongeveer 40km.
Hierdie plaas beskik oor 60 ha leemsand lande en 60ha oulande wat in drie kampe verdeel is, sowel as 60ha ...
Lee erf om u keuse van woning op te bou. Drie kante reeds geboude mure om. Daar is reeds twee goedgekeurde planne beskikbaar, een vir 'n enkel vloer huis 346m en vir 'n dubbelverdieping huis 381m.
Rayton Estate bied u 24 uur sekuriteit en 'n rustige omgewing met elektriese heining en mure regom die Estate met kamera sekuriteit. Bekostigbare
Bees / Wildplaas in die Nylstroom omgewing.
733Ha - 2 aktes.
500Ha wildwerend omhein en 230Ha beeswerend omhein.
Daar is n gedeelte wat geskik is vir aanplanting van lusern, mielies, groente, ens. Pad sny plaas in 2 dele.
3 Boorgate met Yanmar enjins toegerus - voorsien 2 sementdamme van water. 1 Boorgat met windpomp toegerus vir water aan die
Baie mooi Eco-plaas met groot verskeidenheid mooi bome en besonderse uitsig oor die berge en klowe.
Rooibos, Hardekool, Knoppiesdoring, Blinkblaar en vele ander tiepiese bosveld bome. Baie mooi soetveld op die gelyk gedeelte van die plaas, en effens suur teen die berg.
Wildsoorte wat voorkom is Rooibokke, Koedoes, Zebras, Blouwildebeeste, Kameelper...