natuurlike

27 properties
Searches related to "Natuurlike" :

Natuurlike

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  natuurlike
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

900 m² Land available in Klein Brak River

Klein Brak And Tergniet, Western Cape

PRAGTIGE DUET-GROOTTE BERGUITSIG ERF BESKIKBAAR IN FRAAI UITSIG * EKSKLUSIEWE MANDAAT * Hier is jou geleentheid om 'n ekstra groot Vol Berguitsig erf van 900 vkm te bekom in die gerieflike, veilige en gevestigde woonbuurt van Fraai Uitsig. Die erf is net oor die straat van die plaaslike klein winkelsentrum wat weliswaar 'n Pick & Pay, apteek, kitsk...
Pragtige bergagtige plaas met 'n groot vlakte naby aan Thabazimbi dorp gelee met slegs 3 km grondpad. Uitsonderlike uitsigte oor die bosveld. Daar is 3 sement damme en 6 wildsuipings asook 'n natuurlike pan. 3 Toegeruste boorgate waarvan een 3000 galon per uur, en twee 2000 galon per uur lewer. Koedoes, Rooibokke, Duikers, Steenbokke, Ribbokke en
555 ha Alldays Besproeiingsplaas te koop. Hierdie plaas het 90 hektaar besproeingslande waarvan daar op n rotasiestelsel 50 hektaar per jaar besproei word met drupbesproeing. Die lande bestaan uit rooi sand-leem grond. Daar is 35 000 m3 geregistreerde waterregte uit 11 boorgate wat toegerus is met mono- en dompelpompe. Die plaas is toegespan met 2,...

1246 ha Farm in Derby

North West, North West

1246 Ha Bees en Wilds Plaas +/- 15 Km vanaf Rustenburg. 4 x Natuurlike grond damme , 6 sement / Zink damme 7 x drink gate. Water tank met staanrak . Slag en koel kamer. Implemente ingelsuit 1 x trekker , 1 x Mahindra bakkie, 2x Quad motorfietse. Alle meubels in die woonhuis 3 fase krag vir elektrisiteit. 8 Boorgate asook 13 Kampe . Groot
Prag plaas in die hartjie van Magalies,3 house, 2 word verhuur, een met 2 woonstelle by groot dam 3 hecktar, 6 boorgate 4 toegerus, elke kamp natuurlike damme waarvan 2 standhoudend voledig toe sluit met kamera system een in aanbou, voetspore 2, gereedskkap stoor 4 voledig met laaibanke hoog en laag, 5 water in al die kampe, gerigestreurde dam
955 ha Plaas tussen Reitz en Frankfort te koop. Hierdie pragtige Oos-Vrystaat plaas is in die mark vir R14 100 per ha en bied die volgende: 286 ha lande. 200 ha Eragrostis aangeplante weiding lande. 469 ha Natuurlike weiding wat bestaan uit gemengde rooigrasweiding en baie vleiweiding. Veehanteringsgeriewe. Drade is in n goeie toestand. 5 Boorgate

183 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

193ha Plaas met besproeiingsregte in die Warden distrik. Hierdie plaas is 12 km vanaf Warden geleë en bied die volgende: 112 ha Natuurlike weiding. (Grootvee-eenheid is 3 Ha.) 70 ha Hoë potensiaal lande. Daar is 138 470 m3 geregistreerde besproeiings regte uit die Wilgerivier waarmee ongeveer 34 ha lande besproei kan word. 2 Toegeruste Boorgate. 3
Groot soetveld plaas by Rooibokkraal naby Limpoporivier. Gelykplaas met verskeidenheid bome bv. Hardekool, Rooibos, Knoppiesdoring, Matloppie, Huilboom en verskeie Akasiebome en reg rondom wildwerend toegespan. Verbeterings: Groot 5 slaapkamer plaas woning, +- 500m2 met studeer-, eet-, sitkamer en groot kombuis, ingeboude kluis, 8 lugversorgers. Ja...

397 ha Farm in Ficksburg

Ficksburg, Free State

397 ha Veeplaas tussen Ficksburg en Senekal in die mark. Die plaas word bemark teen R7 300 per hektaar. Hierdie plaas is 37 km vanaf Ficksburg, 37 km vanaf Senekal en 47 km vanaf Marquard met n pragtige uitsig oor die Maluti-berge. Die plaas bestaan uit plat vlaktes, golwende heuwels en n paar hoër koppe. Goeie natuurlike weiding asook aangeplante
Natuurlike
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)