284 Ha PLAAS TE KOOP IN PAUL ROUX DISTRIK(30Km vanaf Bethlehem)
PLAAS BESTAAN UIT DIE VOLGENDE:
191 Ha lande
46 Ha natuurlike weiding
2 Groot damme
3 Boorgate (1x toegerus)
Groot toesluit stoor +- 450 m2
Onderdak stoor vir implemente +- 375 m2
Toe stoor met ingeboude silo
Gifstoor
Saad stoor
Onderdak werkswinkel met toesluit stoor en kantoor op
101 ha in die Reitz distrik in die mark.
Hierdie plaas is 35km vanaf Reitz en 50 km vanaf Bethlehem geleë in n baie goeie saaigedeelte met 60 ha hoë potensiaal lande waar daar hoofsaaklik mielies, boontjies en aartappels verbou word. Presisie kalk word toegedoen en die kontoere is in n goeie toestand.
Die plaas het goeie natuurlike gemengde
209 Hektaar wildsplaas/bees te koop in Naboomspruit
209 Ha plaas met 'n pragtige dubbelverdieping huis, drie slaapkamers, twee badkamers, oopplan leef areas, netjiese afwerkings. Groot afdak en stoorkamer vir implemente. Twee toegeruste boorgate. Eskom krag, drie fase. Arbeiders huis. Wildwerend omhein aan al die kante van die plaas. Baie goeie hei...
1358 ha in die Senekal distrik in die mark.
Hierdie plaas is 30 km vanaf Senekal, 45 km vanaf Ficksburg en 42 km vanaf Marquard in n pragtige gedeelte wat uitkyk oor die Malutiberge.
Daar is 451 ha goeie lande waar presisie boerdery gedoen word en karteringskaarte beskikbaar is. Hier word hoofsaaklik mielies, boontjies en sonneblomme geplant.
Daar ...
1149 Hektaar saaiplaas in die Bethlehem distrik in die mark.
Bemarkingsprys: R27 000 000
Hierdie 1149 hektaar plaas het 4 titelaktes wat gesamentlik of afsonderlik te koop is.
30 km vanaf Bethlehem geleë.
549 ha goeie sand-leem lande
600 ha natuurlike weiding verdeel in 17 kampe, almal met water toegerus.
n Grootvee eenheid is 3 ha
Drade is in n
Frankfort - Plaas met baie potensiaal. Groot: 19,3276 ha.
Die plaas Hoewe Harlech 586, Frankfort, provinsie Vrystaat.
Verbeteringe: Eiendom bestaan uit 4 natuurlike weidingskampe (toegespan met Bonnox), 2 kampe met aangeplante lusern (8 ha) en 'n Granaat boort (2000 bome in totaal).
Sement dam (120 000l). 4 Fonteine. Boorgat (fontein water
Gelykplaas aangrensend aan die Maricorivier met 'n derde turf en twee derdes rooigrond.
Regdeur soetveld met hoofsaaklik doringbome onder andere Haak-en-steek, Geelhaak, Brosdoring en Machouka.
Wild wat voorkom is om en by 40 Koedoes, 200 Rooibokke, 13 Blouwildebeeste, 6 Rooihartbeeste, 12 Gemsbokke, 6 Elande en 'n Kameelperd.
Die plaas leen hom to...
1628 ha Senekal plaas te koop.
Hierdie is een van die beste weidingsplase in die area met bogemiddelde goeie natuurlike weiding.
LANDE: 400 ha
500 mm Diep lande wat l in n Noord/Suid rigting waar hulle hoofsaaklik mielies en sonneblom produseer.
WEIDING
1150 goedopgepaste gemengde rooigras weiding.
AANGEPLANTE WEIDING
30 ha Erogrostis lande
70 ha
947 Hektaar plaas in die Harrismith distrik in die mark.
Hierdie pragtige Weidingsplaas l in n hoë reënval gebied, aan die voet van Platberg naby Harrismith, op die N3 roete na Natal.
Hier is alles wat die Oos-Vrystaat jou kan bied, asemrowende natuurskoon, asook uitstekende boerdery potensiaal.
Hierdie waterryke plaas het baie natuurlike strome
Besproeiingsplaas in die Oos-Vrystaat
Hierdie 1494 ha is verseker een van die beste saaiplase in die Oos-Vrystaat.
- Hierdie plaas is in die Harrismith distrik met n maklike toegangsroete vanaf die N3.
- 780 ha Hoë potensiaal sand/leem lande waarvan 173 ha besproeiings lande is.
606 000 m3 geregistreerde waterregte uit n dam wat in n standhoudende...