mielies

32 properties
Searches related to "Mielies" :

Mielies

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  mielies
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

Bapsfontein Farm For Sale

Bronkhorstspruit, Gauteng

All in One Farm- Soya and Mielies, with Buildings with a rental income of R28000 2 x boorholes 55kva electricity Diesel tanks House and flatlets (rooms) that can be rented out at an additional amount So much more

4 Bed House in Pongola

Pongola, KwaZulu Natal

This house is for sale in Pongola. This is a Standard Bank EasySell Property . Pongola has the following point of interest, these include Dundee (199.7km), Durban (353.9km), Empangeni (210.4km), Estcourt (332.6km), Newcastle (226.8km), Pietermaritzburg (Edendale) (362.9km), Richards Ba

550 ha Farm in Odendaalsrus

Odendaalsrus, Free State

550 Hektaar High potential Dry Lands Farm is close to Allenridge in the Odendaalsrus registered district, towards Bothaville 1 x Borehole Long term yield on maize upwards of 6 tons/Ha 550 Hectare hoe potensiaal droe lande Plaas is naby aan Allenridge gelee in die Odendaalsrus distrik. Tussen Allenridge en Bothaville 1x Boorgat Langtermyn opbrengs v...
Farm for sale 25 minutes from Rustenburg towards Koster Big house Small house Flat Lucerne, kikuyu grass and young pecan nut crops Equipment included: Skoffel Een tand Ripper Skaap Tralies Drie ry mielie planter Hand Roller Rotavator Vyn saad planter Teff saaier Hand saaier fyn saad Groot slasher Slasher vir Massy Ferguson 3 ton sleep wa Maklik
� � 300m� BRICK & IBR STRUCTURE, THIS CAN BE USED FOR STORAGE, MANUFACTURING, WAREHOUSING ETC � CITY OF TSHWANE APPROVED THREE PHASE METER � BOREHOLE WITH 25000 LITERS STORAGE CAPACITY � FULLY FENCED (2.4m HIGH ) WITH BARBED WIRE � SECURITY FLOOD LIGHTS � NATURAL DAM � ARABLE LAND CURRENT CROPS INCLUDE MIELIES,TOMATOES & OTHER VEGETABLES � CATTLE

205 ha Farm in Modimole (Nylstroom)

Modimolle (Nylstroom), Limpopo

205ha Bosveld bees/wildsplaas weerskante van die pad gelee waarvan 165ha wilds omhein is. 6ha Onder pekanneute en daar kan ook mielies en waatlemoene aangeplant word. Plaas is in drie kampe verdeel met n gronddam. Rivier suipings en 1 krip. Standhoudende fontein asook 4 boorgate waarvan 1 toegerus is en gee ongeveer 14 000L per uur. Grond tipe
1757 - Wildsplasie te koop by Radium Goeie wildheining 3 x hout huise plus aparte gaste ablusie blok 3 x boorgate 2 x gronddamme Wildskuilings Perdestalle Hoenderhokke Afdakke en skuur vir implemente Elektriese heinings by huis en by 1 hektaar besproeiings area vir lusern, mielies en ander gewasse. Volledige lys van los goedere wat nie deel van
Die 251 ha plaas bestaan uit 3 weidingskampe en die kampe is almal met water voorsien. Hier word met mielies, sonja, boontjies en sonneblomme geboer en hier kom ook baie netjiese hoenderhokke voor. Baie netjiese vark krale wat omskep kan word in netjiese skaap krale. Alle geriewe is reeds daar! Ruim 3 slaapkamer woonhuis met verskeie store kom

35 ha Farm in Modimole (Nylstroom)

Modimolle (Nylstroom), Limpopo

35ha Bosveld saai- en veeplaas weerskante van die pad. 4 Slaap- en 2 badkamer huis met woonvertrek. Werkers kwartier, stoor, drukgang en kraal asook sementdam en 2 krippe. 4 Kampe waarvan 12ha bewerkbare grond is, vir die aanplant van mielies, koring en groente en 2ha onder pekanneut bome. Klein wild en rooibokke is seisoenaal en vlakvarke en

403 ha Farm in Modimole (Nylstroom)

Modimolle (Nylstroom), Limpopo

403ha Bees-+ Saaiplaas. 50ha Vleiland, 50ha Leemgrond, 46ha sandgrond wat geskik is vir grondbone en 120ha turfgrond vir mielies en sonneblom. 4 boorgate waarvan 1 toegerus is en 9000l gee en die ander gee 2500l/h. Beesheining in 7 kampe verdeel waarvan 2 lande is. 3 watertenks onderskeidelik 10 000 en 2x5000l. Wild kom voor: koedoes, klein wild
Mielies
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)