mielies

32 properties
Searches related to "Mielies" :

Mielies

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  mielies
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

435 ha Farm in Ficksburg

Ficksburg, Free State

435 ha in die Ficksburg distrik in die mark. Hierdie plaas is in n pragtige area ongeveer 24 km vanaf Ficksburg en 30 km vanaf Rosendal. Hierdie plaas bestaan uit 230 ha baie goeie lande waar presisie boerdery gedoen word en karteringskaarte beskikbaar is. Daar word hoofsaaklik mielies, sonneblom en boontjies in hierdie omgewing geplant. Daar is
Pragtige 1276 ha plaas tussen Vrede en Warden In die mark. Hierdie goed opgepaste juweel in die Oos-Vrystaat is vir 4 geslagte in dieselfde familie. Hierdie bo-gemiddelde waterryke plaas het ongerepte skoon weiding en vele fonteine wat al die damme, reservoirs en krippe voed. Daar is 400 ha lande waar hoofsaaklik mielies, boontjies en aartappels

101 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

101 ha in die Reitz distrik in die mark. Hierdie plaas is 35km vanaf Reitz en 50 km vanaf Bethlehem geleë in n baie goeie saaigedeelte met 60 ha hoë potensiaal lande waar daar hoofsaaklik mielies, boontjies en aartappels verbou word. Presisie kalk word toegedoen en die kontoere is in n goeie toestand. Die plaas het goeie natuurlike gemengde

751 ha Farm in Alma

Modimolle (Nylstroom), Limpopo

Bees / Wildplaas in die Nylstroom omgewing. 733Ha - 2 aktes. 500Ha wildwerend omhein en 230Ha beeswerend omhein. Daar is n gedeelte wat geskik is vir aanplanting van lusern, mielies, groente, ens. Pad sny plaas in 2 dele. 3 Boorgate met Yanmar enjins toegerus - voorsien 2 sementdamme van water. 1 Boorgat met windpomp toegerus vir water aan die

206 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit)

Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

209 Hektaar wildsplaas/bees te koop in Naboomspruit 209 Ha plaas met 'n pragtige dubbelverdieping huis, drie slaapkamers, twee badkamers, oopplan leef areas, netjiese afwerkings. Groot afdak en stoorkamer vir implemente. Twee toegeruste boorgate. Eskom krag, drie fase. Arbeiders huis. Wildwerend omhein aan al die kante van die plaas. Baie goeie hei...
1358 ha in die Senekal distrik in die mark. Hierdie plaas is 30 km vanaf Senekal, 45 km vanaf Ficksburg en 42 km vanaf Marquard in n pragtige gedeelte wat uitkyk oor die Malutiberge. Daar is 451 ha goeie lande waar presisie boerdery gedoen word en karteringskaarte beskikbaar is. Hier word hoofsaaklik mielies, boontjies en sonneblomme geplant. Daar
Perfectly positioned immaculate downstairs unit. Step into the entrance hall, to the ultra modern open plan kitchen, Ceasar stone work surfaces, soft touch drawers and doors, with custom made fitted Mielie appliances, fridge/freezer, dishwasher, washing machine with separate compartments for liquid and powder detergent and an induction oven, glass
Farm in Vasfontein Pretoria Situated on the bank of the Apies River. It is a 73 hectare Irrigation farm just north of Pretoria close to the Old Warmbaths Road. Sold as a running concern 37 ha under 3x central pivots-produsing up to 3x harvests per annum. Registerd water rights. This farm has been in production for as last 25 years under management ...
1628 ha Senekal plaas te koop. Hierdie is een van die beste weidingsplase in die area met bogemiddelde goeie natuurlike weiding. LANDE: 400 ha 500 mm Diep lande wat l in n Noord/Suid rigting waar hulle hoofsaaklik mielies en sonneblom produseer. WEIDING 1150 goedopgepaste gemengde rooigras weiding. AANGEPLANTE WEIDING 30 ha Erogrostis lande 70 ha
Farm in Vasfontein Pretoria Situated on the bank of the Apies River. It is a 73 hectare Irrigation farm just north of Pretoria close to the Old Warmbaths Road. Sold as a running concern 37 ha under 3x central pivots-produsing up to 3x harvests per annum. Registerd water rights. This farm has been in production for as last 25 years under management ...
Mielies
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)