klein huis

26 properties
Searches related to "Klein Huis" :

Klein Huis

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  klein huis
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3 Bed House in Klein Brak River

Klein Brak And Tergniet, Western Cape

Ekslusiewe Mandaat Pragtige huis wat in aanbou is in baie gewilde area. Naby die rivier en word omring deur natuur. 3 slaapkamers en 2 badkamers, met 'n fantastiese buite area, met swembad wat ideaal is vir onthaal.

3 Bed Bo Dorp House To Rent

Rustenburg, North West

3 Slaapkamer huis in Bo-dorp te huur met groot dubbel motorhuis. Die huis is in 'n pypsteel met die motorhuis voor by ingang en die huis agter met ingeboude braai aan regter kant en wendy huise vir stoor en kuier area agter dit. Die huis se uitleg is uniek maar eenvoudig wat die huis baie moontlikhede gee vir die regte mense wat die spasie tot
21Ha Kleinhoewe naby dorp. Goeie 5 slaapkamer huis met 4 badkamers (3 en-suite). 1 Slaapkamer woonstel en stoor. Wildwerend omhein met 4x5ha binne kampies met suipings en 6 klein kampies by huis. 4 Boorgate waarvan net 2 toegerus is (1 met elektriese pomp en 1 met windpomp). 2 Watertenks, gronddam en seisoenale stroom deur plaas. Redelik bebos

900 m² Land available in Klein Brak River

Klein Brak And Tergniet, Western Cape

PRAGTIGE DUET-GROOTTE BERGUITSIG ERF BESKIKBAAR IN FRAAI UITSIG * EKSKLUSIEWE MANDAAT * Hier is jou geleentheid om 'n ekstra groot Vol Berguitsig erf van 900 vkm te bekom in die gerieflike, veilige en gevestigde woonbuurt van Fraai Uitsig. Die erf is net oor die straat van die plaaslike klein winkelsentrum wat weliswaar 'n Pick & Pay, apteek

3 Bed House in Brits

Brits, North West

'n Netjiese en aantreklike huis met baie groot motorafdakke geleë in Brits Laerskool area, feitlik hele erf onder plaveisel, net 'n klein gedeelte tuin naby die voorstoep van die huis, sitkamer, eetkamer, TV kamer, baie goed ingerigte kombuis met elektriese stoof en gasstoof met plek vir dubbele yskaste, langs kombuis is spens met baie rakke, 3
Hierdie goed geprysde 21 Ha plot moet nie mis geloop word nie. Plote na aan die dorp is hoog op aanvraag. Twee huise waarvan een 'n grasdak huis is en 'n woonstel. Twee boor-gate en Eskom krag. Hierdie plot is naby die dorpen teen aan die teerpad en is eintlik ideaal vir 'n besigheid of 'n klein boerdery. Die hoof huis bestaan uit sitkamer
Die huis is gebou - gemik op die familie aspek, groot oop leef areas, oop ruim kombuis met ekstra pak plek, graniet blaaie sowel as spens en opwas kamer vir jou gehalte!Groot wye trappe na bo, 4 kamers(waarvan 2 Hoof En-suite badkamers het) met 3.5 badkamers, Kantoor met klein kombuisie en verkeie balkonne wat na buite ly, stoep en die huis het
2196 - 1,23ha plot buite Bela Bela. Die plot is nog in die urban edge development van Bela Bela Munisipale krag en water en 1 toegeruste boorgat waarvan die water vir die besproeiing van die plot aangewend word. 4 Slaapkamer huis met 3 vol badkamers. Studeerkamer en werkskamer wat ook as ekstra kamers aangewend kan word. Mooi kombuis met gasstoof
59,69ha wildsplaas met wildwering. listing 1765 Baie mooi natuur met mooi groot maroela bome en doringbome. Grasdak hoofhuis het 2 slaapkamers, waarvan die hoofslaapkamer en suite is. 2 de badkamer met stort, toilet en wasbak. Lugversorging in die huis. Sitkamer en eetkamer op oopplan. Kombuis met spens en aparte opwasgeriewer, en waskamer. Groot
Dit is 'n binneplaas met 6 Ha geregistreerde water. 3 Ha Russiese gras onder, Floppy spreiers. 4 Ha vyfgrasmengsel onder met Floppy spreiers. Die plaas is verdeel in 5 kampe. 6 Klein kampies onder besproeiing. Lande kan ook aangewend word om aartappels te plant. Ekstra 4.5 KVA sonkrag vir die huis. Hier is ook 'n Eskompunt vir pompe. BTW ingesluit
Klein Huis
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)